blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Woestynkind

Adres: http://marietastanford.blogspot.com
Skrywer: Marieta Stanford
Platform: blogger
Land of plek: Suid Afrika
Marieta Stanford
Skelm jag
2016-11-16

My pa het in die destydse Suid Wes skelm gejag. Op reservate waar niemand mag jag nie. Hy was nie die enigste een nie. Daai tyd was dit soos om te weier om e toll te betaal in hierdie tyd is. Ek is duidelik my pa se kind. Al het ek nog nooit gejag nie. My pa was ‘n besonderse mens, maar hy het wel 2 swak plekkies gehad. Nee, nie skelm


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Woestynkind

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.