blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Mondfluitjie

Adres: http://mondfluit.blogspot.com
Skrywer: Japie Goosen
Platform: blogger
Land of plek: Manchester UK
2016 Mondfluitjie Kompetisie
2016-10-07

Fantasties om so baie belangstelling by ons jaarlikse mondfluitjie kompetisie te sien. Dit was moeilik om onderskeid te tref tussen meeste van die spelers omdat hulle min of meer op dieselfde vlak speel en natuurlik as gevolg van klein verskille wat gewoonlik gepaard gaan met die beoordelings proses. Maar ons is tevrede dat ons goed gekies het en dat hierdie kompetisie spelers bloot gestel het aan waardevolle ondervinding en dat hulle hulleself

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Mondfluitjie

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.