blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Oorvloed

Adres: http://oorvloed.blogspot.com
Skrywer: Maree Clarkson
Platform: blogger
Jou eie self-help lysie
2016-09-26

Oktober (binne 'n paar dae!) is miskien die mooiste, mooiste maand, maar terwyl die lente sy kleure en geure in 'n weerbarstige streep oor die landskap trek, klim die herinnering aan verspoelde dae onder jou gewete in. Die jaar is amper verby en wat het jy nou eintlik gedoen? Bôggeroll! Die boek wat jy wou skryf, die marathon wat jy wou hardloop, die slegte gewoontes wat jy sou afleer – daar het

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Oorvloed

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.