blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Kaapse Paragrawe

Adres: http://johanndelange.blogspot.com
Skrywer: Johann de Lange
Platform: blogger
Henning Snyman - Twee digters in gesprek – die fyn, fyn net van die woord
2016-09-18

1. Indeks van Joan Hambidge en ‘n Hunkering se grein van Johann de Lange is twee bundels wat wêrelde van mekaar verskil, maar tog met mekaar in gesprek is – blatant én subtiel, veral subtiel. Albei bundels is pragtig uitgegee, en albei het ‘n blou agtergrond op die omslagontwerp. Die font waarin De Lange se bundel geset is, is keurig en kleinerig, dié van Hambidge effens guller, meer

Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Kaapse Paragrawe

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.