blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Foto: https://www.facebook.com/bloemsv/photos/ Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, deel onderstaande persverklaring met LitNet. Die uitslae van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse groot Nasionale BSV-Skryfwedstryd, vir die twaalfde keer geborg deur die hoofborg, die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van die Vrystaat (en ’n gedeelte daarvan ook deur SUNMeDIA: Bloemfontein), is pas bekend. Weer ’n goeie skryfoes-inskrywings van regoor die land! Volgens Corlietha Swart, voorsitter van die BSV, getuig die uitslae ten spyte van die pandemie weer vanjaar van ’n voortgesette stryd van gedugte oud-wenners, met ’n paar splinternuwe “buiteperde” wat soms vanuit die niet almal se loef afsteek. Dis die eerste keer sedert die skryfwedstryd se ontstaan in 1979 dat die wedstryd weens die pandemie oor twee jaar


Onlangse inskrywings

– Klein Karoo 2 Warm, Afrikaanse Liefde Lees Meer


Onlangse inskrywings

Een sterfte, 1 334 nuwe gevalle Die Covid-sterftes styg met een tot 3 583. Gister is 1 334 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 25,1%. Die meeste gevalle en wel 670 is in Windhoek aangeteken. Die nuwe gevalle sluit 65 leerlinge, 12 onderwysers, 15 studente en 27 gesondheidswerkers in. Die aktiewe...


Onlangse inskrywings


Daisy op die stoep – Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies   
Lynnie-loerdag   
Suid-Arikaanse Vroue Landbou-unie   
Solar Bakers – Karoo Beskuit en Koekies – Dis Groen Local en Lekker   
Sondermeervoetstoots Arrie de Beer se webblad   
Hoërskool Trio   
Pelgrims Rehabilitasiesentrum - Palet meubels gemaak deur fisies gestremde persone.   
Subjektief en onstabiel   
      Lys jou webbladsy of blog

Bron: https://pixabay.com/photos/watercolor-painting-technique-255738/ Marochel Barnard is 18 jaar oud. Medisyne vir die siel ... Wat is dit? Ek kan jou verseker dit is nie antibiotika of hoesstroop nie. Dit kan enigiets wees wat jou as mens lewendig laat voel. Vincent van Gogh het geel verf geëet. Hy het vas geglo dat geel ’n gelukkige kleur is en dat as hy dit gaan eet, hy van binne af gelukkig gaan wees. Ek het nooit gedink dat iemand so ongelukkig kan wees dat selfs die idee om die mure van jou organe geel te verf sodat alles beter sal voel deur jou kop sal gaan nie. Op ’n manier het ons almal ons eie geel verf, of dit nou seks is,


Onlangse inskrywings

Bloemfontein Courant - News you can use Die landbousektor sal nie Eskom se jongste voorstelle vir kragverhogings, indien dit goedgekeur word, oorleef nie. Dit aldus Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). “Dit is onaanvaarbaar dat Eskom se verliese van betalende kliënte verhaal word,” meen Wilken. Hy het verwys na die verliese van onder meer die Medupi- en Kusile-kragstasie, steenkoolkontrakte, asook die R37 miljard wat munisipaliteite tans aan Eskom skuld. Sy reaksie volg op Eskom se onlangse versoek aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om elektrisiteitskoste van 1 April 2022 met 20.5% te verhoog. “Eskom druk om te verseker dat elektrisiteitspryse teen 1 April 2022 implementeerbaar is. Hulle wil Nersa se goedgekeurde tarief voor 15 Maart 2022

Onlangse inskrywings

HESSEQUA NUUS - Eiendomsgebruiksregte word na bewering deur CapeNature aangeval. “Dit gaan oor die regte van oewerbewoners op die banke van alle getygebonde riviere in Suid-Afrika, asook

Onlangse inskrywings

Padongelukke het die naweek landwyd minstens 32 lewens geëis. Altesaam twaalf mense is op paaie in die Oos-Kaap dood. Vroeër die naweek is 14 mense dood in ‘n tromp-op botsing tussen twee minibusse op die pad tussen Reitz en Petrus Steyn in die Vrystaat. In Noordwes is twee mans dood in ‘n botsing buite Potchefstroom en in KwaZulu-Natal is vier mense dood.

Onlangse inskrywings

Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul “woord van die jaar” (WVDJ) bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het. Party, veral niewoordeboeke, vra nominasies. Soos LitNet, wat in 2013 sy eerste WVDJ-kompetisie hou en sedertdien elke jaar vra, wanneer die ou jaar op sy rug lê: Watter Afrikaanse woord het jou vanjaar ontstel of geprikkel? Watter woord som, volgens jou, hierdie jaar die beste op? In 2013 was dit e-tol, gevolg deur beurtkrag, die hutsmerk (#), staatskaping, fopnuus, grondonteiening en droogte. Verlede jaar se wenner, COVID-19, het niemand verras nie. Nou


Onlangse inskrywings

Kinders van al hoe jonger ouderdomme benodig toenemend professionele hulp vir angs. Die onsekerheid wat onder meer die Covid-19-pandemie teweeg gebring het, dra daartoe by, maar dit is nie tot dit beperk nie. Opvoedkundige sielkundige, Christie Malan, het raad vir ouers. Sy het met Mireille gesels. Luister weer hier na die gesprek. Vir meer besonderhede, kontak haar by christie@christiemalan.co.za of 079-036-1401. The post Wat elke ouer moet weet oor angs by kinders appeared first on Radio Laeveld.

Onlangse inskrywings

MOSSELBAAI NUUS - As jy n bloedskenker is, kan jy steeds bloed skenk in die Mosselbaai area terwyl jy met vakansie is. Op 21 Desember kan jy bloed skenk by die karavaan by die Caltex-vulstasie

Onlangse inskrywings

Suid-Afrikaners het die afgelope twee jaar al gewoond geraak aan die lang rye voor poskantore vir die uitbetaling van die R350 noodtoelae wat deur die regering ingestel is vir armoede verligting met die Covid-19 pandemie. Daar word verwag dat ‘n aankondiging oor die moontlike verlenging of selfs verhoging van die toelaag dalk met die begrotingsrede in Februarie gedoen sal word. Daar word reeds deur kenners bespiegel dat armoede wat met die pandemie grootskaals toegeneem het, die regering geen ander keuse sal laat as om die uibetalings van die toelae te verleng. Tans ontvang ongeveer 9,5 miljoen mense hierdie toelae en sou dit vir nog ‘n jaar verleng word, kan dit die regering ‘n ekstra R40 miljard kos, berig Netwerk24.


Onlangse inskrywings

Oorgegee aan avontuur,pelgrimstog beplan –’n goed-geoefen-geloof-gevuldefamilie-vriende-span. Gly vir gly,selfs tuimel-terugslaeten goede mee gewerk.Gesprekke strek van Tolkien, Lewis,verby musiek, mushrooms en kerk. Oats en tuna,droeëwors, noodles,Rehydrate en Game.Rys is swaar en melk is luuks,lunch is “more of the same”. Op en op en op en open bietjie plat,en op.Af en af en af en af,en bietjie plat,en stop. Asemrowende lewensgevaar.“Eerder nat as plat.”Engel-skans in die vorm van hand en klipbank bewaarwat afgrond-mistrap maklik sou kon vat. Siele-landskap inge-etsmet woudvallei en bergtop misgordyn.Kamerade in die soms-saam-sukkel,die vreugde troef die pyn. ’n Dankbaar hart.’n Seerblaas toon.’n Pelgrimslied’n Siel, weer skoon. Selah.

Onlangse inskrywings

‘n Dogtertjie van drie jaar oud is gister dood toe ‘n pit bull, wat deur ‘n stukkende hek in sy erf uitgekom het, haar aangeval het terwyl sy saam met maatjies gespeel het. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die aanval het omstreeks 16:20 plaasgevind. Simamkele Kovu het in Msenganastraat naby haar huis in die straat gespeel toe die pit bull haar aangeval het. “Die hond is verskeie kere deur ‘n inwoner gesteek in ‘n poging om die dogtertjie te red. Sy het verskeie bytwonde aan haar nek en haar gesig gehad. Sy is op die toneel dood,” sê Naidu. Volgens Naidu behoort die hond glo aan ‘n


Onlangse inskrywings

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Sommige ander verbeeldingryke woorde het nie die paal gehaal nie, omdat die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël. Kyk hier na die ander inskrywings vir woord van die jaar 2021. Lees ook: Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner! Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018


Onlangse inskrywings

՚n Belangrike dryfveer vir groei in die landboubedryf van Afrika is plaasmeganisasie. Om steeds die heel voorste tegnologie aan boere te verskaf, het Valtra onlangs hulle splinternuwe BH Generasie 4 – BH4 Hi-tech-trekker bekendgestel. Die BH 194 is gereed vir satellietbeheer met outostuur en kan toegerus word met ՚n GPS-ontvanger van jou keuse vir presisiewerk. Hierdie trekker is deur boere verwelkom as ՚n werkesel wat moeilik is om te klop, aangesien dit maksimum uitset lewer sonder om eenvoud en betroubaarheid op te offer. Jy kan nou met ՚n bekostigbare swaardienstrekker werk wat al die gevorderde dinge kan doen wat die moderne boer nodig het. Gebou in Brasilië


Onlangse inskrywings

Oesjaar: Nuwe artikel, nog besig! {{skuinse titel}} {{Taksoboks | name = ''Massonia gypsicola'' | image = | image_caption = | image_width = 240px | image2= | image2_caption = | image2_width = 240px | status = | status_system = iucn3.1 | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Magnoliophyta]] | classis = [[Liliopsida]] | ordo = [[Asparagales]] | familia = [[Asparagaceae]] | subfamilia = [[Scilloideae]] | genus = ''[[Massonia]]'' | species = '''''M. gypsicola''''' | binomial = ''Massonia gypsicola'' | binomial_authority = Mart.-Azorín, M.Pinter, M.B.Crespo, M.Á.Alonso & Wetschnig & Goldblatt (2017) | synonyms = }} '''''Massonia gypsicola''''' is 'n [[geofiet]] wat tot die [[genus]] ''[[Massonia]]'' behoort en is [[endemies]] aan die [[Wes-Kaap]]. == Bronne == * [https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:77163276-1 Plants

Onlangse inskrywings

As julle soos ek uit ‘n groot familie kom, is dit die beste en maklikste om ‘n buffet vir die Kersete uit te pak waar almal hulself kan help. Ek het jare terug vir my ‘n ou rustieke buffettafel aangeskaf by Nerf-Af, destyds in Durbanville, deesdae is hulle in Onrusrivier. Daardie dubbeldoortafel dien nie net as buffet as daar baie mense vir ete is nie, maar maak ook die ideale koffiestasie. By Nerf-Af het ek ook al verskeie waardevolle stukke, veral ou emaljeware opgespoor. Die nuutste fonds was ‘n Franse emalje-broodblik, so skaars soos hoendertande. Vir my Kersbuffet span ek al my emaljeware wat ek my hand op kan lê in om die kos op die

Onlangse inskrywings

Nuusbrief: 20 Desember 2021

Onlangse inskrywings

Van die land se oudste koerante verskyn steeds in die Oos-Kaap. Onder hulle tel die Herald, wat in 1845 as die Eastern Province Herald sy verskyning gemaak het en saam met die Witness van Pietermaritzburg as die oudste bestaande koerante in die land beskou word. ‘n Herald uit 1937. Die Weekend News was vermoedelik die […]

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Kersfees kom, Kersfees kom… gee aan God die eer Opgewonde haal ons nou die dag die kersboom uit die kas. Die kinders kry al die versierings reg en kyk of die liggies nog werk… maar ooooo waar is die pote? Hoe gaan ons die kersboom maak staan, sonder sy pote? Wie het hom laas jaar afgeslaan en gebêre? Nou is dit ‘n geskarrel, want almal wil die boom versier, maar hy kan nie regop staan nie… Gelukkig het mamma ‘n plan… Ons maak hom staan in ‘n pot vol sand! Dankie tog! Nou staan ons boom. Dis vir die kinders heerlik om die liggies en

Onlangse inskrywings

D staan vir De Hoop Natuurreservaat, geleë drie uur vanaf Kaapstad in die Overbergdistrik. Dis ongeveer 340 vierkante kilometer groot en is die tuiste van 86 soogdierspesies. Dit sluit elande, Kaapse Bergzebras grysribbokke, geelmuishonde, bobbejane en die hoogs bedreigde bontebok in. Daar is ook ‘n pragtige vlei, waar baie voëlspesies aangetref word. Die De Hoop Marine Beskermde Area strek tot drie seemyle vanaf die kuslyn. Die baai is die teelplek van die Suidelike noorkapperwalvis en op ‘n helder dag kan mens gelukkig wees om hulle te sien vanaf ‘n hoë duin.


Onlangse inskrywings

Skoonma, Ma Kietie, hou ons op ons tone en maak seker dat ons nie van haar vergeet in Huis Soetendal nie. Dis vir haar tog alte lekker dat van haar kinders nou nader aan haar bly. Daar is twee goed in haar lewe waarsonder sy beslis nie kan klaarkom nie en dit is haar weeklikse Huisgenoot en haar daaglikse 7de Laan sepie. Sy lees die Huisgenoot seker al van sy eerste uitgawe af en het nog nooit een uitgawe gemis nie. Sy het beslis ook nog geen eposide van 7de Laan gemis nie. Haar tiewie kyk bestaan net uit 7de Laan, nuus en ou “Kyk hoe kyk sy


Onlangse inskrywings

Pantone se kleur vir 2022. Pantone se kleur vir 2022.


Onlangse inskrywings

Daar is geen twyfel dat wyle Arthur Underhay baie gelukkig oor HTS Drostdy se nuutste aanstelling as Direkteur van Rugby, Hans Coetzee, sou wees nie. Underhay is verlede jaar op 20 Desember oorlede toe hy nog skoolhoof van die Donkies was.  Die geliefde skoolhoof het reeds in 2019 voor die Coronavirus-pandemie gepoog om Coetzee na Worcester te lok. Sake het destyds nie uitgewerk nie en Coetzee het hom as die Direkteur van Rugby by die Hoërskool Durbanville aangesluit.  Dat dit so uitgewerk het dat HTS Drostdy presies 'n jaar na Underhay se afsterwe aangekondig het dat Coetzee die nuwe Direkteur van Rugby is, is dalk 'n voorbode dat laasgenoemde bestem was om uiteindelik hier op te eindig.  Coetzee sal Sylvester


Onlangse inskrywings

. Sewejaartjies/Kaapse Sneeu Dankie dat die berg nog hier is . Uit die berg kom daar water, ’n stroompie gekleur deur fynboswortels. . Sewejaartjies maak die hange wit met hulle plate Mozart-note gesigte. . Vygies gryp die sonlig en gooi dit giggelend terug die lug in. . My voete loop oor die klippe


Onlangse inskrywings

The post Butcher Boys appeared first on Vaalweekblad.


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

In hierdie saal is geoefen, gedans, konsert gehou…


Onlangse inskrywings

Isuzu World Kempton Park's Spring saving deals.

Onlangse inskrywings

GEORGE NEWS - Matric students from Rosemoor, Thembalethu and Pacaltsdorp recently received a special visit from both George Mayor Leon van Wyk and District Mayor Memory Booysen to help motivate

Onlangse inskrywings

Vroeër die week: Dis net diegene wat so doof soos kwartels is wat deur hierdie gekattemaai kan slaap. Daniel is skoon leepoog en sy aangesig is bleek by gebrek aan slaap. Net op sy wange dui twee rooi kolle die stand van sy moermeter aan. Dis die rondloperkatte in die kompleks wat veroorsaak dat Daniel onwillekeurig bedags vasloop in tonele van wellustige groepswoepse en snags nie deur die lawaai kan slaap nie. Grensdrade en hoë mure hou mos geen mannetjieskat buite wanneer die wyfiekatte bronstig loop en miaau nie. Dan kom hulle van heinde en verre om makietie te hou op enige oop kolletjie gras of plaveisel wat hulle kan vind, en Daniel se wooneenheid

Onlangse inskrywings

Oukersdag Afbreking: Ou•kers•dag Samestelling: Ou + Kersdag Selfstandige naamwoord: Oukersdag Meervoud: Oukersdae Verkleinwoord: Oukersdaggie Meervoud van verkleining: Oukersdaggies Betekenis: • Die dag voor Kersdag, 24 Desember. Gebruik: • Geskende word gewoonlik die aand van Oukersdag uitgedeel. Verwant: • Oukersaand Vertaling: Engels: day before Christmas Day Nederlands: dag voor eerste kerstdag Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Onlangse inskrywings

GARDEN ROUTE DISTRICT SPORT NEWS - The Karate Association Western Cape (KAWC) hosted a successful championship over the weekend of 20 to 21 November at the Wynberg Military Sports Hall. This

Onlangse inskrywings

Hoe sal dit wees om Kersfees in Jesus se geboortedorp te vier? Om op Kersdag in die geboortekerk te kom? Dalk is dit moeilik om in dié tyd so iets…

Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings

My kinders in die VSA het getrek en is besig om hulle nuwe huis mooi te maak. Vroeg op ‘n bewolkte Maandagoggend kry ek die mooiste foto’s van my dogter se nuwe stoep. Midnight het klaar een van die katrakke betrek en Diesel dink hy is kaas, daar tussen die bont kussings. Hoe verlang ek na my kind! Sy laat alles om haar blom.


Onlangse inskrywings



Onlangse inskrywings