blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Litnet Menings

Pniël Adam Small Fees 2019: Darryl David gesels met Naomi Meyer
2019-02-15
Darryl David vertel vir Naomi Meyer van die derde Adam Small-fees wat binnekort in Pniël plaasvind. Darryl, dis tyd vir die Adam Small-fees in Pniël! Wat beskou jy as die hoogtepunte by die fees vanjaar? Enigiets of enigiemand wat jy spesifiek wil uitsonder? Must you ask? Ongetwyfeld Thuli Madonsela. Ek het haar al verlede jaar genader. Ons is net te bly dat sy nie van ons vergeet het nie. En vir die onderwerp, “What about de lô”. Meer perfek gaan jy nie kry nie. Een van die hoogtepunte vir gehoorlede om in hierdie moeilike ekonomiese tye uit te sonder is die feit dat die fees gratis is. Maar is dit so? Kan ’n mens opdaag en, sonder om

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Litnet Menings
    platform: litnet
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.