gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Letty-Ann se Ervarings | 'n Terugblik in die Verlede
adres:
https://aalsie.wordpress.com
skrywer:
aalsie
O, Sokkies!
2021-10-22
Ons nuutste Goue vrou se blog, sketchyanecdotes, het my geïnspireer om my sokkiestryd te deel. Kyk, my ma het my baie dingetjies geleer, maar my leer brei met 4 kort naalde, dié het sy liewerste geblaai. Geduld loop nie sterk in ons familie nie.So kom dit dat ek op my oudag die innige begeerte ervaar om ‘n paar wolsokkies te brei.My ma is nie meer met ons nie. Ek sien haar in my verbeeldingsoog glimlag oor die blote gedagte!Nietemin; in ons ou plattelandse dorpie is daar menige knap vrou wat – sommer uit die kop uit – wolsokkies kan brei. Gelukkig het so een oor my pad gekom, vir
Mees onlangse inskrywings
O, Sokkies!
Twee aande op ‘n Rovos Rail Trein na Pretoria
Goue Vroue Trouetoer #5:Villa, Grotto, Pinocchio & sowaar! George Clooney
VLV DIALOOG -UITDAGING
Elkeen het ‘n Storie
Wees
Gingham
Die Keuse
“Neverending Whatnot”
Danspassies
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Letty-Ann se Ervarings | 'n Terugblik in die Verlede
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.