blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Onderhoude | LitNet

Karin Schimke oor 'n skryfnaweek in Stanford
2016-11-08

Karin Schimke (foto: Naomi Bruwer) Karin Schimke gesels met Naomi Meyer oor 'n skryfkursus wat sy binnekort in Stanford aanbied. Hier onder is die pamflet met die inligting. Karin, jy het die Ingrid Jonkerprys vir digkuns gewen. Vertel asseblief vir ons lesers nog van wie jy is? Ek was eens op ‘n tyd ‘n politieke joernalis by koerante. Ek werk al sedert 2000 vir myself. Ek skryf. Ek vertaal. Ek redigeer fiksie.


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Onderhoude | LitNet

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.