blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Teater | LitNet

Radiodramas: 2020-New Voices-program (Kunstekaap)
2020-07-02
Menán van Heerden gesels met Rafiek Mammon oor die Kunstekaap se meertalige 2020-New Voices-program in die tyd van COVID-19. Die teaterproduksies word vanjaar as radiodramas uitgesaai. Rafiek Mammon Rafiek, jy is die mentor van die 2020-New Voices-ontwikkelingsprojekte en die regisseur van Miela’s box deur Tasneem Daniels (een van die radiodramas). Wat behels die 2020-program en hoe verskil dit van dié van vorige jare? Artscape se New Voices-program is enig in sy soort omdat dit geleenthede bied aan skrywers (gesoute skrywers of jong skrywers) om hul werk volledig te vervaardig. Artscape betaal vir alles – van regisseurs tot akteurs en bemarking asook die ontwikkeling van die teks met die skrywers. Gewoonlik kry elke produksie ’n speelvak van sowat ’n

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Teater | LitNet
    platform: litnet
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.