blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Litnet skryfkompetisies

Twintig vrae aan LAPA se jeugromanwenners
2016-10-31

Die wenner en die twee naaswenners van LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie is gepubliseer. Miemie du Plessis, die hoof van die kinder- en jeugafdeling by LAPA, beskou die tekste as “grensverskuiwende tienerboeke”. Al drie verhale beskryf die woede van tieners en al drie vertel ’n opwindende, aksiebelaaide storie. Izak de Vries het met die wenner, Jan Vermeulen, en die twee naaswenners, Fanie Viljoen en Marita van der Vyver, gesels. Wenner: Asem Jan Vermeulen


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Litnet skryfkompetisies

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.