gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Voertaal - Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
adres:
http://voertaal.nu
skrywer:
Litnet
Bierbedryf pleit by regering om van ondergang gered te word
2021-10-22
Die bierbedryf wil keer dat daar weer ’n verbod op die verkoop van alkohol geplaas word wanneer die verwagte vierde golf van die koronavirus die land tref. Die minister van handel nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, is deur die Biervereniging van Suid-Afrika (Basa) gevra om dringend op kabinetsvlak in te gryp sodat daar nie weer ’n irrasionele alkoholverbod opgelê word ingevolge die rampregulasies nie. Basa sê in ’n verklaring veral nie gedurende die feestyd nie, wat ’n kritieke tyd is vir die plaaslike bierbedryf en die duisende werksgeleenthede wat dit ondersteun. Hulle het ’n beroep op die Minister gedoen om werksgeleenthede te beskerm en te voorkom dat die Nasionale Bevelsraad in die toekoms weer ’n “onwetenskaplike” alkoholverbod aanbeveel. The
Mees onlangse inskrywings
Bierbedryf pleit by regering om van ondergang gered te word
Voertaal: Vrouwen en film
Red Sandra, op die Europese filmfees as Save Sandra
Politieke partye vry na Afrikaanse stemme in munisipale verkiesing
Kijken maakt gelukkig: Gawie Keysers intens persoonlijke visie op film
Vra die veearts | Hoe speen ek honde van ons bed af?
Suid-Afrika sê steeds nee vir Russiese entstof
Restauranteienaar gesteek oor koronapas, ’n nuwe Bybelvertaling, probleme met graffiti en ’n dwelmfonds
Studio SASNEV | Die SAVN se kortfilmkompetisie
Nóg ’n hofsaak oor Afrikaans by Universiteit Stellenbosch
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Voertaal - Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
verwyser:
https://www.litnet.co.za/
platform:
litnet
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.