blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Resensies | LitNet

Resensie: Move the border: A history of the greatest battles of the Angolan Border War 1966-1989 deur Marius Scheepers
2020-08-03
Move the border: A history of the greatest battles of the Angolan Border War 1966-1989 Marius Scheepers Uitgewer: 30˚South Publishers ISBN: 9781928359791 Meer as 30 jaar ná die beëindiging van die Namibiese Vryheidsoorlog (1966–1989) – ook na verwys as die Suid-Afrikaanse (of Angolese) Grensoorlog of Bosoorlog – duur die belangstelling in dié stryd steeds voort. Hierdie uitgerekte konflik, wat deel uitmaak van die selfs meer omvangryke Suider-Afrikaanse Oorlog van 1961 (toe die onafhanklikheidstryd in Angola begin het) tot 2002 (toe Jonas Savimbi doodgeskiet is), en wat die onafhanklikheidstryd in Rhodesië/Zimbabwe en in Mosambiek insluit, asook die bevrydingstryd in Suid-Afrika, ontlok steeds veel debat en omstredenheid. Kort nadat die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se betrokkenheid in Suidwes-Afrika (SWA)/Namibië en in Angola

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Resensies | LitNet
    platform: litnet
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.