blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

LAPA Uitgewersportaal | LitNet

Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager
2016-11-15

Vergete leuens Lien Roux-de Jager Uitgewer: LAPA Uitgewers, 2016 ISBN: 9780799381092 Lien Roux-de Jager het al al die genres as skrywer ontgin: kinder-, jeug- en liefdesverhale, voor sy by misdaadromans beland het. Sy het ’n wenner beet met haar gewilde karakter, Kalli Krynauw, ’n forensiese psigofisioloog en een van Secret Intelligence Services se staatmakers. Dis die vyfde in die reeks met Donker leuens, Gekoopte leuens, Slim leuens en Onverwagse leuens die vorige


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na LAPA Uitgewersportaal | LitNet

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.