blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

PEN Afrikaans | | LitNet

Eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2017-12-08
Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), is drie verdienstelike aansoeke toegestaan. Die PEN Afrikaans Vertaalfonds sal die volgende drie vertaalprojekte befonds: ’n Nederlandse vertaling van Abjater wat so lag deur Wilma Stockenström ’n Nederlandse vertaling van PG du Plessis se Fees van die ongenooides ’n Nederlandse vertaling van Alles begin met Anna deur Annemari Coetser. Uitgeverij Aldo Manuzio, wat onlangs Karel Schoeman se Stemme-trilogie tot groot lof in Nederlands uitgegee het, sal Abjater wat so lag en Fees van die ongenooides publiseer.

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    PEN Afrikaans | | LitNet
    platform: litnet
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.