lees: verhale, skrywes, opinies, blogs, stories, boeke, geselsies, interessanthede
Onlangse inskrywings
Karringmelk Die vyf modaliteite van smaak span oor ’n koepel van waarnemings en van kindsbeen leer ons van die vyf uithoeke – sout, suur, bitter, soet en umami. Een van hierdie modaliteite, sout, kom voor in byna alle resepte. Kokke weet dat die geheim van suksesvolle disse staatmaak op die perfekte spanning tussen hierdie vyf elemente, en veral tussen soet en suur. Karringmelk-poeding is seker die beste voorbeeld van hierdie kombinasie, en ek dink terug aan my jongdae toe my ma dit in die Bolinder-houtstoof gemaak het, met ’n riggel van rook by die opskep. Die laag bloubessies in my resep is blote toeval, toe ek, op die nipper, dit bygevoeg het. Dis ’n Sondag-poeding, en vra om
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings