gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Annskepades | my gedagtes word woorde
adres:
https://ansiepans.wordpress.com
skrywer:
ansiepans.wordpress.com
364 ander dae
2017-02-14
Ek het nog nooit van Valentynsdag gehou nie. Ag, dis seker nie so erg nie, maar die wêreld maak so ‘n groot bohaai dat jy dit nie eintlik kan ignoreer nie. Vroeër was ek óf teleurgesteld óf nog erger: daardie lelike wit beertjie van die verkeerde persoon. En indien jy enkellopend is, word jy net baie bewus gemaak van jou enkellopendgeit. En later het verliefde paartjies se soetsappige sentiment (met spellingsfoute) op hierdie dag my naar gemaak. Simpel Sint Valentyn wat Cupido die hele wêreld met sy pyle laat skiet. En daarby grinnik hy nog oor die ekstra wins wat hy deur sy peperduur rose in sy sak stop. Ek hou nogsteeds nie van Valentynsdag nie. So vanjaar is
Mees onlangse inskrywings
364 ander dae
Snydende sekerheid
Reisigers
Vuur en vlam vir verjaarsdae
Stadskind se blik op die platteland
Protected: Ingeburger
Protected: Betrag-2013-na
Skrywe van ‘n optelkind
Houlie lênt
Dundeedinge Episode 2
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Annskepades | my gedagtes word woorde
verwyser:
http://poskaarte.wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.