gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
binnekantoe | Hierdie is my reis binnekant toe, 'n reis na my hart toe. Daar vind ek my ankers, my verhouding met God, gesin, famile, vriende. Daar vind ek 'n speelsheid, 'n liefde vir hardloop. 'n Meelewing met my mede-reisigers, 'n soeke na diepte en rede. Hierdie is my reis… binnekant toe.
adres:
https://binnekantoe.wordpress.com
skrywer:
binnekantoe
Sewentig goeie jare
2019-12-09
My ma is ‘n vrou wat, met ‘n aand-atletiekbyeenkoms, haar trui uittrek omdat haar dogtertjie koud kry. En dan verduidelik dat ‘n ma nie kan koud kry solank haar kinders warm aangetrek is nie. My ma is ‘n ma wat vir weke lank twee fietse as verjaardaggeskenke in ‘n spaarkamer kan wegsteek – sonder dat haar kinders snuf in die neus kry. My ma kan die heel lekkerste en mooiste eetgoed maak met kinderpartytjies – vir haar kinders én kleinkinders. My ma is ‘n ma wat die kombuisdeur toetrek terwyl haar kinders Wielie Walie kyk, net om ‘n halfuur later met ‘n stomende bord pannekoeke te voorskyn te kom. My ma is goed met blokraaisels invul en legkaarte bou. En
Mees onlangse inskrywings
Sewentig goeie jare
Totsiens, Graad 8!
Om vrese te konfronteer
Gebed vir geluk by die ongeluk
Vyf jaar
Die mooi in gebrokenheid
Dinge wat my gelukkig maak
Een soos ek, en tog ook nie.
Oor ouer-word
Wittebrood nr ???
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
binnekantoe | Hierdie is my reis binnekant toe, 'n reis na my hart toe. Daar vind ek my ankers, my verhouding met God, gesin, famile, vriende. Daar vind ek 'n speelsheid, 'n liefde vir hardloop. 'n Meelewing met my mede-reisigers, 'n soeke na diepte en rede. Hierdie is my reis… binnekant toe.
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.