gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
penpunt | Waar die hart van vol is …
adres:
https://penpunt.wordpress.com
skrywer:
Amanda
As jy my wil hê
2021-10-25
Die beeldspraak van ’n gebonde valk in teenstelling met ’n valk in vryvlug, (bl. 28) sit ’n mens aan die dink. In die proses styg die storie vir my ietwat uit bo die standaard liefdesverhaalaanbieding. Dan is daar ook die ou bekende blinkvosperd wat knap ingespan word om nie net die titel van Annarie Linde se nuutste Romanza te verskaf nie, maar wat ook dui op die keerpunt in die storielyn. Hy het die perd (en die valk!), hy het die meisie (byna gehad), maar wil hy haar hê, genoeg om haar te gaan haal? Hierdie storie het ’n besondere aanslag, grotendeels omdat dit afspeel in ’n plek waarvan die meeste van
Mees onlangse inskrywings
As jy my wil hê
Oorbegin
Hoe sê mens dit?
Roet
Vergeet van reëls
Donkie se lang pad dorp toe
Liefde vir ’n feniks
Die geheime lewe van Gita
Iets in die drinkwater?
’n Rede om te bak
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
penpunt | Waar die hart van vol is …
verwyser:
http://3kiesblog.wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.