gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Ciska Olivier – In die gedagtes van 'n skrywer
adres:
https://ciskaolivier.wordpress.com
Wanneer roomys in die vrieskas smelt
2021-04-14
Ons is gewoond aan koel mistige dae. Soms het jy ’n paar sonskyn dae, maar selfs dan is dit koel. En dan is daar oosweer. Dit is gewoonlik wanneer die res van die land met winterweer omhul is. In 2020 het die Namibiese kus ’n rekord gehaal met byna twee maande se ononderbroke oosweer. Dit was volgens verskeie bronne vyftien tot twintig jaar gelede laas so erg. Met oosweer is daar verskillende ervarings. Eerstens is dit die hitte. Tweedens die stof. Derdens en net per geleentheid die erie rooibruin stof (Hooffoto) wat alles omhul en stadig om jou neersif. Met oosweer maak jy alles so dig as moontlik toe en jy skakel die waaiers aan om
Mees onlangse inskrywings
Wanneer roomys in die vrieskas smelt
‘n Sirkel is voltrek
Ek gesels met ‘n leser
Uitstel is nie noodwendig afstel nie
Ek gesels met ‘n leser
Los gedagtes
‘n Nuwe rigting is bepaal
2021
2020 in oënskou
Die tyd is nou
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Ciska Olivier – In die gedagtes van 'n skrywer
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.