leer: opvoedkundig, kennis, wetenskap, tegniek, tegnologie, fotografie
Onlangse inskrywings
Stygende insetkoste, soos noodsaaklike landbou-produksie insette, direkte arbeid en ander oorhoofse kostes, veroorsaak ernstige uitdagings vir voedselproduksie in Suid-Afrika. “Die koste van kunsmis, onkruiddoders, verpakking, diesel, elektrisiteit, arbeid en ander insetkostes neem vinnig toe en maak dit byna onmoontlik vir baie boere om voedsel volhoubaar te produseer,” waarsku Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA. Agri SA doen dus ’n beroep op alle belanghebbendes, insluitend die regering, om in te gryp ten einde die koste van kritieke insette te verminder. “Dit is belangrik om insetprodukte wat plaaslik beskikbaar is, te optimaliseer ten einde ’n dreigende krisis in terme van volhoubare voedselproduksie en dus voedselsekerheid, af te weer.” Hierdie
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
GRAAD 2-5 – Klank en Woordbou – (22 PAGES) / AFRIKAANS FAL/EAT! bl, fl, gl, kl, pl, sl, vl - Klank en Woordbou. Oefen die woorde. Werkskaarte en oefeninge. Plus Memo Antwoorde
Onlangse inskrywings
- GRAAD 2-5 – Klank en Woordbou bl, fl, gl, kl, pl, sl, vl – (22 PAGES) / AFRIKAANS FAL/EAT!
- Graad 3 en 4 Verkleining – tjie en kie
- DRIEKLANKE – GRAAD 1-3 – (20 BLAAIE) / AFRIKAANS FAL/EAT!
- Graad 1-7 Voorsetsels / Prepositions – Opsomming, 4 Toetse met Memo Antwoorde
- Graad 5 – Begripslees, Taal en Prakties, Meervoud, Waar – Onwaar Met Antwoorde