Deur die blare op Rebus – Februarie.
2021-03-04
Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir ons, en dalk vir jou. Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land. Rebus is ons wegloop-plek, en soms ons wegkruipplek. Maar feite is, Rebus is ONS s’n. As jy ooit lus is om deel te word, om deel te neem, sê net, en jou droom sal bewaarheid word. https://fresh.inlinkz.com/p/e510564f63d7492b9d9a4654518443af Kan jy glo!? Hierdie goue vroue kan kook dat dit bars! Elkeen is in die oomblik. Appeltje meet haar bestandele versigtig uit. Aalsie breek ‘n eier oor haar mengsel. San strek oor Una om die
Mees onlangse inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
'n Skrywer se blok | Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.
platform: wordpress
merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.