gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
godsdiens: kerke, preke, teologie
Pretoria FM
’n Universiteit sneuwel
Nuuskommentaar: 25 Oktober 2021 Deur: Werner Human “Daar is ’n deurdringende kultuur van korrupsie, strafloosheid, konflik, vrees en intimidasie wat heers.” Só lui ’n uitgelekte ministeriële verslag oor die ellendige omstandighede by Unisa. Dié verslag bevind dat daar ’n netwerk van korrupte amptenare is, dat Unisa in ’n liggewig instelling omskep word, en dat die instelling grade soos ’n fabriek “uitpomp”. Daar is ’n string steurende bevindinge wat lees soos enige ander korrupsie-onthulling wat deur die staat gepleeg is. Dit is opvallend dat Unisa se reaksie op hierdie verskriklike ernstige onthullings soortgelyk is aan die slinkse politici wat tans voor die Zondo-kommissie staan. Die
Onlangse inskrywings
’n Universiteit sneuwel
VF Plus dien klag by integriteitskommissaris in oor Lesufi se AfriForum-uitlatings
PE-vrou se kêrel en vriend in die hof nadat haar liggaam in ‘n vlak graf gevind is
Groep voetgangers beseer toe motor hulle tref
Vermoorde leraar se man as vermis aangemeld
OGGENDKUIER MET SUSAN-25 OKTOBER 2021
FRIENDS SE “SEWENDE” VRIEND VERLOOR SY STRYD TEEN KANKER
OGGENDOORDENKING- 25 OKTOBER 2021
“Gaan stem met geesdrif,” vra president
Eskom: Johannesburg kan nie beurtkrag vryspring nie
Voelgoed
Dít inspireer my! (Simoné)
DIE BESTE MANIER OM MY DAG TE BEGIN … is met ’n koppie koffie in die bed (wat my man elke oggend vir my bring!), en tyd in die Woord. ’N KLEIN GEBAAR WAT ’N GROOT IMPAK MAAK … is wanneer iemand iets vir my doen of stuur, sonder om enigiets in ruil te verwag (soos wat…... Ons dra jou behoeftes en passies op die hart! Ons wil nie net inligting gee wat jy moet lees, maar waarmee jy niks kan doen nie... Voelgoed.co.za is propvol insigryke en nuttige artikels wat jou aanmoedig om anders te dink en jou motiveer om goed te voel - oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer...
Onlangse inskrywings
Dít inspireer my! (Simoné)
‘Ons storie … God se storie’
Begin met ’n gesonde roetine
Leer op die regte manier baklei
Ja, jy kan … ’n betekenis– volle lewe hê
Marciel Hopkins: “Om jouself te vertrou, ongeag…”
Wanneer emosies jou geloof raak
Leer jou rebelkind beter keuses maak
Hoekom is liefde moeilik en haat maklik?
HOE OM … minder besig te wees
e•Kerkbode - Kerknuus sedert 1849
Waldemar glo aan ‘present’ wees en die lewe ‘bite-size’ hanteer
“Ek dink nie ’n preek het my al ooit so ’n diep belewenis van die mooiheid en die skoonheid en van die waarde van lewe gegee nie,” vertel Waldemar. Dit…
Onlangse inskrywings
Waldemar glo aan ‘present’ wees en die lewe ‘bite-size’ hanteer
KYK: Wat behels die 2019 besluit oor selfdegeslagverhoudings?
KYK: Genade sonder geregtigheid word eintlik goedkoop – Robert Vosloo
KYK: Wat beteken Jesus se opstanding vandag vir gelowiges?
KYK: Die vraag is nie óf ons verskil nie, maar hóé? – Maartje van der Westhuizen
KYK: Wat ons het, is uit genade – Nelis Janse van Rensburg oor die identiteit van die NGK
Kersfonds: Nuwe projek bring die Goeie Nuus aan kinders
Oom Pieter (90) onthou …
NG Kerk Cradock-Noord
‘G’n verskonings – roep ’n spesiale algemene sinodesitting byeen’
Gereformeerde Kerk Centurion
Oordenking 25 Oktober
Moet nie ligtelik iemand beoordeel nie! Gen 30-50
Onlangse inskrywings
Oordenking 25 Oktober
Wat, wie en waar is die kerk?
‘n Ewige verbond!
Van sterfbed na geboortekamer
Nuus
Kommunikaatjie vir 24 Oktober
Intiem Tydskrif
Die A-Z van ‘n asemrowende huwelik
Maak seker die opwinding taan nie. Selfs nie eers na julle twintig jaar getroud is nie! Lees ons A-Z vir inspirasie vir hoe om jou huwelik gesond, opwindend en asemrowend te hou… A = Afsonderlik. Hoewel dit belangrik is vir julle om dinge saam te doen, is dit ewe belangrik vir julle om jul eie identiteit in jul saamwees te behou. Gaan drink koffie saam met ‘n vriendin, moedig hom aan om op daardie jagtog te gaan. Die vryheid sal julle in elk geval net meer na mekaar laat hunker. B = Belangstelling. Dit help nie jul huwelik is ‘n eenrigting-verhouding nie. Moenie belangstelling in jou maat verloor nie. Vra hom hoe was sy werksdag. Vra haar hoe dit met
Onlangse inskrywings
Die A-Z van ‘n asemrowende huwelik
Sonde met die skoonfamilie…
GRATIS Huweliks-manifesto
Hoe gemaak as die liefde opdroog?
Die Gouelokkies-huwelik
36 Seksdinge wat elke vrou moet weet vóór 36!
Die ja-woord vir die tweede keer
Chillies in roetineseks!
22 verrassende feite oor seks!
Hoe klink jou woorde vir jou maat?
Kanaal 7
2021.10.25 – Woordeliks – Piet Smit – Nie mag of krag nie.
Onlangse inskrywings
2021.10.25 – Woordeliks – Piet Smit – Nie mag of krag nie.
2021.10.24 – Shalom – Past. Zak Pienaar
2021.10.23 – Shalom – Past. Zak Pienaar
2021.10.24 – Onder die Kameelboom – Ds. Thjis Van der Merwe
2021.10.25 – Kruispad – GerjoBen & Renata Van der Merwe – Nie kalm water
2021.10.25 – Kolskoot Uit Die Woord – Smit Kotze – Vertel die nasies.
2021.10.22 – Word with You – Dr. Manuel Oyinbo
2021.10.22 – Woordeliks – Piet Smit – Vasbyt.
2021.10.22 – Shalom – Past. Zak Pienaar
2021.10.22 – Kruispad – GerjoBen & Renata Van der Merwe – Liefde soos aan die begin.
Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys - Ter wille van ons Kinders
CVO-Skool Vivo
Onlangse inskrywings
CVO-Skool Vivo
CVO- Gromar Landbou Akademie
CVO-Skool Potgietersrus
CVO-Skool Potgietersrus
VAKANTE POS FAKTOTUM: CVO-SKOOL POTGIETERSRUS
CVO Skool Amajuba
CVO Skool Potgietersrus
Om die Waarheid te ken! | Joh 8:32 en Joh 14:6 ….julle sal die Waarheid ken, en die Waarheid sal julle vrymaak…..Jesus antwoord ..
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 5 – Bloed verbind met danksegging en belofte
Inleiding Die Woord van God werk op twee vlakke met ons, naamlik in “die hemel” en op “die aarde”: Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskape. Ons as mens word eers bewus van die aardse (fisiese) dinge, en daarna … Lees voort →
Onlangse inskrywings
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 5 – Bloed verbind met danksegging en belofte
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 4 – Die geestelike betekenis van die verbod van bloed in die dieet van mens
‘Hy [het] ook heengegaan en gepreek vir die geeste in die gevangenis’
Die Griekse woord “geenna”
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 3 – Ons het deel aan ‘die bloed van Abel’ en ook die dood van Jesus
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 2 – ‘Sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie’
Die tema van bloed in die Skrifte: Deel 1 – ‘n Kort algemene oorsig oor die tema van bloed in die Skrifte
‘Alles behoort aan julle…julle behoort aan Christus, en Christus aan God’
‘Alles behoort aan julle’ – die teenswoordige dinge en die toekomstige dinge
Die Hebreeuse woord “ôlâm” en sy Griekse eweknie “aiōn”
Kreukels en plooie – Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Week 3 en 4 oor bang wees
Week drie: Eers moet jy ‘n ondervinding neerskryf waar jy in die derde persoon praat.Die tweede opdrag het ek nie gedoen nie want om gesegdes wat in my familie- kring gebruik is is in Afrikaans of Hollands. Om dit in Engels te vertaal is nie die moeite werd nie want dit kan nie in Engels dieselfde wees as wat dit werklik was nie.Dan die derde stuk moet jy die tweede persoon gebruik om nog ‘n stuk te vertel. Die stuk moet afgesluit word met ‘n sin geskryf in die toekomstige tyd. My terugvoer was baie positief. My mede skrywers het baie goeie punte uitgelig terwyl my hoof groepleier/aanbieder die volgende sê:
Onlangse inskrywings
Week 3 en 4 oor bang wees
Woordwarrel: -ismes
Woordwarrel: Nuutskepping
Week 2 van skryf oor bang wees.
Behoefte van my hart. Die beste.
Kyk jou bangwees in die oë.
Maandag=Wasdag 24: Uitspan vir twee maande.
Maandag=Wasdag23: Roetine of geen roetine
Angstigheid.
Maandag=Wasdag 22:As die verlede by jou kom spook.
NG Kerk Adelaide
Tussen die steengroewe werk God.
SKRIFLESING: Eks 1: 1 – 2:10 Vir die Israeliete begin die verhaal van Eksodus op ’n slegte noot ……. op ’n slegte plek. Dit begin by die steengroewe van Egipte. Hulle moes stene maak vir die bou van Farao se voorraadstede, Pitom en Ramses. In die begin het die Israeliete dit nie te moeilik gehad in Egipte nie, want hulle vader Josef was ’n gerespekteerde en gewaardeerde man. Hy het immers Egipte van hongersnood gered. Maar toe daar mettertyd ’n ander Farao aan bewind kom, wat nie meer van Josef geweet het nie, het die Israeliete begin swaar kry. Hulle groeiende getalle het volgens Farao ’n al groter bedreiging
Onlangse inskrywings
Tussen die steengroewe werk God.
Jesus Christus het gekom om lewensvreugde te bring.
Om te sondig is menslik, om te vergeef is Goddelik.
Gelowige gebed
Hemelse wysheid teenoor aardse wysheid.
Om jou vyand tot skaamte te bring.
Is jou hart nederig voor God en medemens?
Kyk op na die kruis van Jesus Christus en raak ontslae van al die gal en gif wat jou lewe verwoes.
Verlang jy om God se blydskap te deel?
Moenie op jouself verlief wees nie.
Toringkerk
Toringkerk Erediens – 24 Okt 2021 – Psalm 26
Liewe mede-gelowige, Vandag lees ons uit Psalm 26. Kom tuis saam met ons The post Toringkerk Erediens – 24 Okt 2021 – Psalm 26 appeared first on Toringkerk.
Onlangse inskrywings
Toringkerk Erediens – 24 Okt 2021 – Psalm 26
Toringkerk Erediens – 17 Okt 2021 – Tim 4:6-10
Toringkerk Erediens – 10 Okt 2021 – Mark. 10:17-31
Toringkerk Erediens – 3 Okt 2021 – Fil 2:5-11
Toringkerk Erediens – 26 Sep 2021 – Gen 1:28
Toringkerk Erediens – 19 Sep 2021 – Poppekas
Toringkerk Erediens – 12 Sep 2021 – Openbaring 3:15-20
Toringkerk Erediens – 5 Sep 2021 – Jes 11 + 35
Toringkerk Erediens – 29 Aug 2021 – 2 Sam 9:1-13
Toringkerk Erediens – 22 Aug 2021 – Mark 6:34-44
NG Kerk Namibië
Genade in die brande; Chris van Wyk lei Oos Kaapse kerk; Erongo ring trek saam; Suidkus treur oor die moord op dominee Liezel…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 22 Oktober 2021
Klik hier om die nuusbrief op die internet te lees.
Onlangse inskrywings
Genade in die brande; Chris van Wyk lei Oos Kaapse kerk; Erongo ring trek saam; Suidkus treur oor die moord op dominee Liezel…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 22 Oktober 2021
Boere vra voorbidding oor brande; Ou brandglas Seël skitter; Krisis in Sirië …… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 15 Oktober 2021
Moderamen en Noorde ontmoet; Grondpaaie vreet bande! Ná 45 dae … hou ek weer my kinders vas…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 08 Oktober 2021
Stigtingsvergadering van die NGK SWA (nou NGK in Namibië)
Moderamen en Noorde ontmoet; Grondpaaie vreet bande! Ná 45 dae … hou ek weer my kinders vas…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 08 Oktober 2021
Loodglas Kerkseël het TLC nodig…; Degnos het 128 studente in opleiding; Sendelingpaar se hartseer verdiep…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 01 Oktober 2021
Namibiese sendelingseun oorlede in Kambodja; MTh nou byna ‘n werklikheid in Namibië! Opleiding aan die skuif…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 24 September 2021
Dolering en nou? Teologiese opleiding in die branding; SingSong…… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 16 September 2021
Hongersnood onder vlugtelinge; Totsiens Koos Koës; Moderator vra: Kom ons praat mét mekaar …… lees daarvan én meer in die Feldmuis van 2 September 2021
NGK in Namibië getuienis oor Selfde Geslag Verhoudings
Bybelskool
RUT 1:1-18
LEES Raak stil voor die Here in gebed. Lees die teksgedeelte deeglik deur, selfs 2 of 3 keer, hardop as dit kan. Wat tref jou? Let op vir temas in die gedeelte. Wat sê dit van God? Wat sê dit van mense? Wat sê dit van die wêreld? Skryf dit in jou joernaal neer. RUT 1:1-18 Ek plaas hoofstuk 1-2 en volgende week ook die laaste twee hoofstukke, 3-4, ter wille daarvan om die hele verhaal te lees. Dit is ‘n kleinood in die Bybel! NAOMI SE VERLIES11In die jare toe die rigters nog regeer het, was daar hongersnood in
Onlangse inskrywings
RUT 1:1-18
MARKUS 10:46-52
HEBREËRS 7:23-28
JOB 42:1-6, 10-17
PSALM 34:1-8 (19-22)
Algoa Gemeenskapskerk
Seksuele Molestering: Aktiwiteits Boek
Ons het op nog ‘n skakel afgekom met ‘n aktiwiteits boek met inkleurprente by wat jy kan gebruik, as deel van bewusmaking van seksuele molestering. Ons het dit vir ons eie doeleindes na Afrikaans vertaal en deel dit graag met julle. Indien jy die Engelse stel wil gebruik, volg die skakel hieronder: Click to access careageous_kids_coloring_book.pdf Laai die Aktiwiteits boek in Afrikaans hieronder in PDF formaat af: Krokkie Aktiwiteits boek – Voorkoming van Seksuele molestering Volg die skakel hieronder na ons ander hulpbronne oor seksuele molestering: https://algoagemeenskapskerk.com/category/seksuele-molestering/
Onlangse inskrywings
Seksuele Molestering: Aktiwiteits Boek
Bybel Kopkrappers: God se Vreemde Opdragte 2
Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 6
Minute-To-Win-It: Jakob
Seksuele Molestering: Inkleurprente
Bybel Kopkrappers: God se Vreemde Opdragte 1
Minute-To-Win-It: Abraham en Sara
Bybelvasvra 25: Het jy geweet?
Drome en Visioene: God se Geheime Boodskappe 5
Seksuele Molestering: Gratis boek
Lief God Grootliks | Aanlyn Bybelstudie
Beter as ons beste
Beter as ons beste Vriende, ons het ver gevorder sedert ons eerste week saam in hierdie studie. Ek wens ons kon rondom die tafel sit en vertel hoe God ons in hierdie bladsye van sy Woord ontmoet het, die oorwinnings wat ons behaal het toe ons opgehou het om weg te kruip agter die masker van volmaaktheid, ook die bemoediging wat ons deel geword het soos ons ervaar het hoe God sy beloftes hou. Op ons eerste dag saam het ons gelees oor die manier waarop Abram aangesê is om te “gaan” – om dit wat hy ken agter te laat, dit wat goed is,
Onlangse inskrywings
Beter as ons beste
Wat Ons Nie Kan Verloor Nie
Betroubaar en Waar
Oortuig en Toegewyd
Handel op Grond van die Belofte
‘n Erfenis van Geloof
Onthou Sy Getrouheid
Al Sy Beloftes
Met Haar Eie Hande
Vir Almal Wat Glo
Somerstrand Gemeente
Onttrek of Omhels? – Psalm 1
MUSIEK VOORAF PSALM 23 Die Here is my herder Vyf Aanbiddingsliedere Verwelkoming Toetrede Vonkk 58 Ons vind ons krag in die Here 2x (sit) Dit sluit aan by ons tema uit Psalm 1 (Jer 17:7) Votum en Seëngroet Lof Ps 23:1-3 (Spies) Die Here is my herder en bewaarder (staan) Gebed Skriflesing en prediking Radikale selfliefde Ons beleef vandag groot uitdagings vanuit die heersende kultuur. Dink maar aan die identiteitspolitiek wat die openbare debat struktureer. En die hart daarvan is dat die Weste gekies het vir ‘n radikale self-liefde. Daar is nie ‘n groter prioriteit of plig as selfvervulling nie. So skryf Carl Trueman in sy beoordeling van die Westerse samelewing (Self-love and the subversion of the
Onlangse inskrywings
Onttrek of Omhels? – Psalm 1
Familiediens 24 Oktober 09:00
Ligkids Onse Vader… lei ons nie in die versoeking nie
Somerstrand Nuusbrief 24 Oktober 2021
Pulse 17 Oktober 2021 Uithouvermoë vir die wedloop van die lewe
Somerstrand Nuusbrief 17 Oktober 2021
Erediens 10 Oktober 2021 Amos 5 Groot roeping, groot verantwoordelikheid
Wat is nuus? – 3 Oktober 2021
Familiediens 3 Oktober 2021
Boodskap: Wag op die Here – Jak.5 | 26 September 2021
Scriptura
Et Cetera – Oktober 2021 Week 3
Hierdie week se versameling van alles en nog wat: Die misbruik van Christelike vryheid Die belangrike versorging van wewenaars en weduwees Geestelike oorlogvoering en ons… The post Et Cetera – Oktober 2021 Week 3 first appeared on SCRIPTURA.
Onlangse inskrywings
Et Cetera – Oktober 2021 Week 3
Wat sê die vers 1 – Mattheus 18:20
Et Cetera – Oktober 2021 Week 2
Et Cetera – Oktober 2021 Week 1
Perspektief: September 2021
Pastoraal: Kinders en Trauma
Et Cetera – September 2021 Week 3
Pastoraal: Sosiale Aanvaarding
Et Cetera – September 2021 Week 2
Luisteraarsvrae: God se Soewereiniteit
Suider Kruis
Die gelykenis van die Tien Maagde
Ons almal ken sekerlik die verhaal van die Tien Maagde sedert ons tyd in Sondag Skool, maar hoeveel van julle ken die dieper betekenis daarvan? The post Die gelykenis van die Tien Maagde appeared first on Suider Kruis.
Onlangse inskrywings
Die gelykenis van die Tien Maagde
Waak omdat julle die dag en die uur nie weet nie
Wat gaan gebeur in die 1000 jaar vrederyk?
Die Waarheid oor die Wegraping
Wees sterk, wees vasberade
vers-'n-dag
Die Middelaar - 25 Oktober 2021
Carina Francke “Want daar is een God, en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal ...” 1 Timótheüs 2:5-6a, 1933/1953-vertaling Job het die meedoënlose aanslag van Satan op sy familie, sy eiendom, vee en sy eie gesondheid, toegeskryf aan God wat hom straf. Job worstel. Dit sou hom nie help om 'n regsaak aanhangig te maak nie. Die wysheid en krag van God is te groot – Hy wat Job is, sal nie 'n enkele vraag kan verdedig of beantwoord nie. (Job 9:1-4) Job wens hardop vir iemand; 'n arbiter of 'n middelaar wat onpartydig sal optree tussen hom op die
Onlangse inskrywings
Die Middelaar - 25 Oktober 2021
The Mediator - 25 October 2021
Way, Truth and Life - 22 October 2021
Weg, Waarheid en Lewe - 22 Oktober 2021
Henri Meyer se Blog
ek is ook ma lekker dom…
Ouboet in Orkney Snorknie het altyd gesê: “ok ma lekker stupid…” wel dis is ek daai soms, as dit by my lewe en gebed kom. Kyk wat staan in die eerste twee verse van Psalm 139: 1Here, U kyk of ek eerlik is en vertrou kan word. U weet wat gaan hier binne-in my aan. 2Ek kan niks wat ek doen, vir U wegsteek nie. Nog voordat ek iets doen, weet U wat dit gaan wees. Onlangs wil ek ‘n nuwe fiets koop. Die wat my ken weet ek is nogal erg as dit
Onlangse inskrywings
ek is ook ma lekker dom…
Alles gaan verby…
Lelies van die veld…
o jinne…
Kalahari trip – Grootdrink na Mosplaas en daarna…
Kalahari trip. Dag 5. Prieska na Grootdrink. 180 km op fiets en 46 km op voet
Kalahari trip dag 4: Britstown na Prieska 133 km fiets en 35 km draf
Kalahari dag 3. Drie Susters na Britstown (170 km)
Kalahari trip. Tweede skof. Klaarstroom na Drie Susters (200 km op fiets en 50 km op die voet)
Kalahari na Mosplaas dag 1. Mosselbaai na Klaarstroom
Dinkjeug
DinkJeug Podcast: Verhoudingsbou buite kategese
Hoekom is verhoudingsbou buite kategese belangrik? Of eenvoudiger gestel: hoekom sal ek met die jongmense kuier as dit nie by die kerk is nie? Marileen Steyn gee ‘n paar wenke hieroor.
Onlangse inskrywings
DinkJeug Podcast: Verhoudingsbou buite kategese
Familie Tuisblad: 31 Oktober
Wenk van die Week 31.10.2021 Bybel lees (geloofsgewoontes) en Hervormingsondag
Familie Tuisblad: 24 Oktober
Wenk van die Week 24.10.2021 Geloofgesprekke
DinkJeug Podcast: Geloofsvrae (tieners)
Wenk van die Week 17.10.2021 Diensbaarheid
Familie Tuisblad: 17 Oktober
DinkJeug Podcast: Geloofsvrae (kinders)
Biddag vir Gesondheidsdienste
LiG
92-jarige wil steeds ’n lig in ’n donker wêreld wees
Wanneer sy haar 92 jaar op hierdie aarde in oënskou neem, besef Marthina Blom dat dit haar grootste vreugde was om te kon doen wat die Here van haar gevra het om te doen. Haar wens is dat haar getuienis ander mense sal aanmoedig om die Here Jesus te kies, om vir Hom te lewe en om Hom te dien. DEUR MARTHINA BLOM In die jaar 1955 het daar ’n groot verandering in my lewe plaasgevind. Ek was 23 jaar oud en ’n gereelde kerkganger. Al was ek aangeneem en voorgestel, het ek geen sekerheid oor my redding gehad nie. Ek het aan ’n boekklub behoort en het maandeliks ’n klompie boeke deur die pos ontvang. Dit het van die
Onlangse inskrywings
92-jarige wil steeds ’n lig in ’n donker wêreld wees
‘Bestee’ jou lewe – moet hom nie ‘spaar’ nie
‘Daar is werklik krag in gebed,’ sê Standerton se ‘miracle man’
Moenie dat vrees jou vreugde steel nie
‘Gesonder eet is makliker as wat jy dink’ – LiGter se koskenner + bonusbygereg
‘Ek het net ’n liedjie, Here’
Herprogrammeer jou brein met God se hulp
‘Ons sal hulle weer liefhê én verloor,’ vertel egpaar wat weggooibabas versorg
Reisjoernaal volg ma se pad ná dogter se selfdood
Bespreek nou: Toergids-dominee hervat LiG-toere
Boodskap vir Vandag
Ereplekke
Lees Markus 10:35-45. “Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees” (v 43). “Hubris” word in woordeboeke as “aanmatiging” omskryf, “onbeskaamdheid” – en daar is geen beter tipering vir hierdie twee dissipels se optrede nie. Boonop tree hul tien maters ook tot die “kompetisie” toe, en dit kos Jesus hard praat. Sou hulle Hom hiérdie keer hoor? Want dit het toe reeds ’n groot verwagting onder die dissipels geword dat Jesus vir hulle moet sê hoe belangrik hulle is. As dit kan, wie die heel belangrikste is. Wie sal byvoorbeeld die ereposisies in sy koninkryk inneem? Hier sê Jesus: “Julle weet nie wat julle vra nie” (v 38). O, nee, antwoord die twee, ons weet goed.
Onlangse inskrywings
Ereplekke
Heidekoppie - Die Gemeente met Oop Deure
Sondag 24 Oktober 2021 Esegiël vir vandag: God se Geesgee lewe.
Onlangse inskrywings
Sondag 24 Oktober 2021 Esegiël vir vandag: God se Geesgee lewe.
Heidekoppie Sondag 17 Oktober 2021
Heidekoppie Sondag 10 Oktober 2021
Heidekoppie Sondag 3 Oktober 2021
Heidekoppie Sondag 26 September 2021
Sondag 19 September 2021 Taai toffies en Teologie Deel 2
Kinderkerk! 19 Sept
Taai toffies en teologie Deel 1
Kinderkerk 12 September 2021
Heidekoppie Sondag 5 September 2021
NG Kerk Welgemoed
Woord vir die week
Ons lees hierdie week Markus 12, en gaan fokus op verse 28 tot 34. Ons vier Hervormingsondag en kyk daarna deur die lens van Markus 12. Wat leer Markus 12 vir ons oor kerkwees in 2021, en wat beteken ons identiteit as Gereformeerdes vir die manier waarop Markus 12 verstaan.
Onlangse inskrywings
Woord vir die week
Boodskap vir die week
Woord vir die week
Boodskap vir die week
Boodskap vir die week
Woord vir die week
Boodskap vir die week
Boodskap vir die week
Boodskap vir die week
Woord vir die week
Pro Regno | Vir die Koninkryk – Hebreërs 12:28
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG Dr. Greg L. Bahnsen is nie net bekend vir sy groot bydrae in die gereformeerde apologetiek nie, maar ook die gereformeerde etiek, nl. Teonomie, ‘n reformatoriese oproep dat daar o.a. opnuut ook gekyk word na die algemene beginsels (‘gemene reg’ = ‘general equity’, WCF 19.4; NGB art. […]
Onlangse inskrywings
ANTONIUS MATTHAEUS OOR DIE MOSAIESE STRAFREG VIR VANDAG
GODS WET EN DIE “ANDER” (SONDIGE) WET – ETIEK GAAN UIT VAN DIE KONING!
HEF DIE GENADE DIE WET OP? ‘n Verklaring van ‘n paar belangrike tekste oor die verhouding ‘wet en evangelie’
PRO REGNO BOEKE: 13 Oktober 2021
BAVINCK OOR WET EN EVANGELIE
Teenoor die Evolusieleer, In U Lig (Ps. 36:10)!
LEER PREDIKING: NGB artikel 22&23 – Ons regverdiging deur die geloof, ons geregtigheid voor God
BAVINCK OOR MOSES SE WET VIR VANDAG SE KERK EN SAMELEWING
TIEN STELLINGS OOR DIE VREDERAAD EN GENADEVERBOND VAN GOD
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 20 September 2021
Dag Vreemdeling
Vreugde deur herinnering, gebed, en belofte
Lees: Psalm 126 Gedagte vir kinders: Saai, al is dit met trane, want deur Jesus Christus sal jy oes met vreugde. Oorsig: Psalm 126 is deel van die bedevaartsliedere. Dit is moontlik gesing wanneer die Israeliete opgetrek het vir hulle jaarlikse feeste in Jerusalem. Ons sing dit steeds op pad na die nuwe Jerusalem. Die Psalm het duidelik twee dele. Ons hoor eers van ’n
Onlangse inskrywings
Vreugde deur herinnering, gebed, en belofte
Boekbespreking: Joyce Little, The Church and the Culture War: Secular Anarchy or Sacred Order (1)
Rus, roeping, en rykdom in die nuwe verbond
Om vandag te glo, te rus, en te gehoorsaam
Tipologie as wapen en wêreldbeskouing
Oor verbondseën, welgeluksalig en shalom
Die nuwe wyn van die nuwe verbond
Reformatoriese toetrede tot die derde golf van bydraes oor die Triniteit
Watter Weste?
Gemeenskapsuniversiteite
bybelkennis.co.za - 'n Dinamiese Afrikaanse Webwerf wat graag meer inliging oor die Bybel wil verskaf
Alle nasies – wie is dit? – Hermie van Zyl
‘n Leser vra; Waarom verskil gelowiges oor die kwessie van wie “alle nasies” is? Sommige sê hulle is net afkomstig van die 12 stamme van Israel met wie God ’n ou en nuwe verbond gesluit het. Ander het dit dat... The post Alle nasies – wie is dit? – Hermie van Zyl appeared first on www.bybelkennis.co.za.
Onlangse inskrywings
Alle nasies – wie is dit? – Hermie van Zyl
Waarom word Jesus nie duideliker verkondig nie – Jan van der Watt
Rol van vrou in huwelik – Hermie van Zyl
Die boom van die lewe – Marius Nel
Die Huwelik – Hermie van Zyl
Individuele gebed – Jan van der Watt
Ou-Testamentiese gebruike steeds geldig vir Nuwe-Testamentiese gelowiges? – Hermie van Zyl
Wie mag inseën? – Hermie van Zyl
Name in die Ou Testament – Francois Malan
Die skeldnaam Christen – Hermie van Zyl
NG Gemeente Stellenbosch Welgelegen
Welweek van 24 Oktober 2021
Volg die skakel om die Welweek van die 24 Oktober 2021 af te laai.
Onlangse inskrywings
Welweek van 24 Oktober 2021
Kersprojek 2021
Huis Horison se Somerkermis
Dissipels loop lang mekaar #34
Huisgeloof-blad vir gesinne
Dissipels loop langs mekaar #33
Welweek van 17 Oktober 2021
Huisgeloof-blad vir gesinne
Dissipels loop langs mekaar #32
Welweek van die Oktobervakansie 2021
Kruispad | God se Woord in vandag se woorde
Om vir God te kies of nie
’n Vriend van my dogter se pa sterf op die Weskuspad. Dis so tragies. Die seun, as alleenkind, staan die pers te woord. Hy het baie vrae in sy hart oor sy geliefde pa wat so wreed dood is, toe die bestuurder van ’n taxi beheer verloor het. Tussen die vrae en min woorde, gryp hy na die stukke geloof wat nog oor is en eerlik sê hy in die berig: “Dis is alles deel van die Here se plan en ons het geen kwade gevoelens oor wat gebeur het nie. Ons vertrou 100% op die Here en Sy plan vir ons gesin.” Sy manier om sin te maak uit die sinnelose. In reaksie op die artikel, skryf iemand op
Onlangse inskrywings
Om vir God te kies of nie
’n Nuwe ooreenkoms met soveel voordele
Kruispad247TV se Aanlyndienste
Laaste Professionele Priester
Om nie te verloor om te besef nie
Jesus bring verandering
Stof jou kennis van Jesus af
Vir altyd
Mindful oor Jesus
Ons het Jesus so nodig
Terugkeer – Jeremia 6:16 So spreek die HERE: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wan..
Sonde net jou skuld?!
6- Deur hul eie skuld sterf mense wat Christus verwerp, in ongeloof. Nie weens die Kruis se gebrek nie Baie wat deur die evangelie geroep is, bekeer hulle nie, glo nie in Christus nie, maar sterf in ongeloof. Dit gebeur, nie omdat die offer wat Christus aan die kruis volbring het, gebrekkig of onvoldoende is nie, maar deur hul eie skuld. Inleiding Ons het reeds in die vorige blog gesê hoe belangrik dit is dat die evangelie na elke volk en taal en nasie moet gaan. Elke gelowige word soos die apostels van ouds opgeroep om hierdie taak te vervul. Jy kan nie ’n gelowige wees sonder dat jy ook iemand is wat
Onlangse inskrywings
Sonde net jou skuld?!
Daar’s n dierbare kruis…!
Die God van wraak en genade!
Kan God genadig en getrou wees?
Kinders van Gelowiges?
Skyn U lig in my lewe!
My Vader se plan is goed!
Die vrug wys na jou uitverkiesing.
God se Barmhartigheid!
Almal word op dieselfde manier gered.
Tygerberg 104fm
Alles & Nog Wat – 23 Oktober 2021
A L L E S E N N O G W A T S A T E R D A G 23 O K T O B E R 2 0 2 1 Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na
[email protected]
of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za T E K O O P F O R S A L E Wonder SPA portable Jacuzzi for home therapeutic use in
Onlangse inskrywings
Alles & Nog Wat – 23 Oktober 2021
Werkverskaffing – 19 Oktober 2021
Gemeenskapsnuus – 19 Oktober 2021
Alles & Nog Wat – 16 Oktober 2021
Kerknuus – 17 Oktober 2021
Werkverskaffing – 12 Oktober 2021
Gemeenskapsnuus – 12 Oktober 2021
Gemeenskapsnuus – 05 Oktober 2021
Werkverskaffing – 05 Oktober 2021
Alles & Nog Wat – 02 Oktober 2021
Ansa se klippies van Hoop
Album van drome
Wat droom jy vir jul skool? Die vraag het hom onkant gevang. Vir my was dit skielik belangrik. Nie soseer oor die skool nie maar omdat drome belangrik is. Ek wou vir hom en die ander kinders herinner dat jy dinge kan bereik of verander wanneer jy daaroor begin droom….Ek wou myself dit herinner. Dalk het alles begin met my pa se 80ste verjaarsdagviering. Ek het besluit om ‘n tydlyn op te stel en het sy jare in dekades opgedeel. Elke kleinkind het ‘n dekade van gebeurtenisse gelees. Ter voorbereiding het ek in albums begin soek na fotos van elke stadium. Kleintyd, universiteit, troufoto’s, kinders, vakansies, hoogtepunte en laagtepunte. My vingers het stadiger geblaai.
Onlangse inskrywings
Album van drome
Psalm 25
Oktober
Blou rokkie
Klippie of rimpels
Stilte
Blomme of sneeu
What a wonderful world
Om te glo
Ander se stories
Spore | tussen klippe en wolke – 'n Blog deur Niel Knoblauch
Steady & Unhurried
I am the One who has laid in Zion a stone as foundation,a tested stone, a precious cornerstone – a sure foundation:Whoever believes will not need to hurry.Isaiah 28:16 I recently came across this verse during my quiet time. It was nestled quietly among verses about judgement and destruction: a vein of gold, completely disrupting to my soul. Whoever believes in God, whoever builds their life on the firm foundation that is Jesus, does not need to build in haste.Why? Because He doesn’t wobble or break. He doesn’t let us down. He’s going nowhere. He never fails.Because life with Jesus is eternal life. It cuts the ropes and breaks the power of death’s
Onlangse inskrywings
Steady & Unhurried
Death Doesn’t
we arrive
Remote Work and Human Doings
Saying Thank You through a Machine
beauty
No Longer Mine
Is there any Point to my Life? // Talk
spring
U is my kombuistafel | ‘n Gedig
Jaco se Bybelkoerant
Gomer, die vrou wat vir Hosea al sy dae gegee het
Baäl-prostituut Gomer het my nogal laat kopkrap, moet ek erken. Baie voorstelle word gemaak oor hoe ons die bevel van die Here aan Hosea in Hos. 1:2 moet verstaan: “Gaan trou met ’n prostituut wat buite-egtelike kinders het …” Party meen dat sy ’n sg. Baäl-priesteres, oftewel ’n tempel-prostituut in die Baältempel was. Ander weer sê dat sy eers ná haar huwelik met Hosea losbandig geword het en in prostitusie verval het (en uiteindelik iemand anders se byvrou – seksslaaf? – geword het). ’n Derde verklaring lyk vir my aanneemlik: dat sy, soos dit mode onder die jongmeisies in haar tyd was, haar maagdelikheid aan die god Baäl geoffer het om te verseker dat Baäl aan haar vrugbaarheid sou
Onlangse inskrywings
Gomer, die vrou wat vir Hosea al sy dae gegee het
Beplan Nehemia ’n volksopstand?
Bileam, die man wat na God én sy hart wou luister
Goewerneur wys toelae van die hand
Gebed
Bom bars oor uitbuiting
Josef, die man wat koelkop gebly het in versoekings
Hoofstuk van die dag: Joël 3
Muur is mankoliek, waarsku Sanballat
Hoofstuk van die dag: Joël 2
NG Kerk in Oos-Kaapland
Hoe om in hierdie tyd gemeente te wees
“Ons lewe is gekenmerk deur inperkings, regulasies en die ontneming van ons vryhede. Ook binne ons Ringsgebied het mense siek geraak en sommige het gesterf. Sommer baie naby aan ons het Ds. Strauss de Jager sy vrou Augusta aan die dood afgestaan. Daarom gedenk ons ook die lewens van lidmate in ons gemeentes wat gesterf het of wat familie en […]
Onlangse inskrywings
Hoe om in hierdie tyd gemeente te wees
How then should we vote in November?
Nuwe moderatuur verkies
Jaarboek van NG Kerke beskikbaar vir 2022
Gesprek oor rou en treur in gemeentes
Digitale bediening is nie ‘n tydelike maatreël nie, maar nuwe begin
“Ons is ‘n belydeniskerk en ons lei predikante op om ons belydenis uit te leef”
Kan die verskillende teologiese strome in die NG Kerk mekaar verryk eerder as beveg?
Doleer: “Hoe ver kan die onsuiwerheid van ‘n kerk gaan, en sy tóg ware Kerk van Christus bly?”
Sakelys vir Sinode 2021 gepubliseer
NG Vishoek
NG Vishoek Nuusbrief – 18 Oktober 2021
Webtuiste: https://www.ngvishoek.co.za Facebook:
Onlangse inskrywings
NG Vishoek Nuusbrief – 18 Oktober 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 11 Oktober 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 27 September 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 20 September 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 13 September 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 6 September 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 31 Aug 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 23 Aug 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 16 Aug 2021
NG Vishoek Nuusbrief – 9 Aug 2021
Lynnwoodrif Gemeente
Sondag 10 Oktober | Prof. Johan vd Merwe
Ons is geroep om anders te wees
Onlangse inskrywings
Sondag 10 Oktober | Prof. Johan vd Merwe
Sondag 3 Oktober 2021 | Dr. Jorrie Potgieter
Sondag 26 September 2021 | Nienke Kemm
Sondag 19 September 2021 | Prof. Johan vd Merwe
Sondag 12 September 2021 | Dr. Jorrie Potgieter
Sondag 12 September 2021 | Prof. Johan vd Merwe
Sondag 5 September 2021 | Dr. Jorrie Potgieter
Sondag 29 Sondag 2021 | Dr. Jorrie Potgieter
Sondag 22 Augustus 2021 | Prof Johan vd Merwe
Sondag 15 Augustus | Dr. Daléne Flynn
NG Kerk Nelspruit Suid | Virtuele tuiste vir NG Suid se gemeentelede
Midweek 20 Oktober 2021
Hierdie week se boodskap Tema: Dankbaarheid in ChristusTeks: Joh. 12:24-16 en 1 Tess. 5:16-18 Boodskap: Dankbaarheid is iets wat elke mens behoort te wys, maar nie almal doen dit nie. Sommige laat toe dat hulle lewe ingekleur word deur ondankbaarheid. Ondankbaarheid is die bestanddeel wat die mooi van die lewe bederwe. Christene
Onlangse inskrywings
Midweek 20 Oktober 2021
Midweek 13 Oktober 2021
Midweek 6 Oktober 2021
Midweek 29 September 2021
Midweek 22 September 2021
Midweek 15 September 2021
Midweek 8 September 2021
Midweek 1 September 2021
Midweek 25 Augustus 2021
Midweek 18 Augustus 2021
Solus Christus
Gereformeerde Onderwys - Verantwoordelikheid
In hierdie derde uitgawe in die reeks oor gereformeerde onderwys, wil ons kyk na wie se verantwoordelikheid is dit om by ons verbondskinders ‘n gereformeerde wêreldbeskouing te kweek?Die Here gee ‘n primêre verantwoordelikheid aan die ouers, maar in Sy genade gee Hy ook twee hulpmiddele aan die ouers, naamlik die kerk en die skool. Die primêre opvoeder en sy/haar hulpmiddele moet egter ‘n ooreenstemmende boodskap aan die kinders verkondig, sodat seker gemaak kan word dat die kinders behoorlik onderrig word, en nie onnodig verwar word nie. Hierdie verhouding tussen die ouers, kerk en skool word in meer detail ondersoek. Verhouding tussen skool, kerk en ouersIn ons vorige artikel het
Onlangse inskrywings
Gereformeerde Onderwys - Verantwoordelikheid
Gereformeerde Onderwys - Wêreldbeskouing
Gereformeerde Onderwys - Hoekom?
Bybelstudie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad
How should Christians think about church-lockdown during the covid pandemic?
Freedom of Religion South Africa (FOR SA) to challenge the current Lockdown regulations in court
Does Romans 13 demand unconditional obedience to civil authorities?
Reformation Day 2020 | A single day changed the world
Stephan Joubert se onbybelse siening van God se soewereiniteit
Kwasizabantu: Christian Mission or Cult?