gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Jaco se Bybelkoerant
adres:
http://bybelkoerant.co.za
skrywer:
bybelkoerant.co.za
Hoofstuk van die dag: Prediker 10
2021-04-15
En die dwaas het soveel te sê! Die mens weet nie wat sal gebeur nie; wat ná hom gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig? (vers 14) ’n Los tong het menige praatsiekes al in die moeilikheid gebring. G’n wonder nie dat Jakobus in sy brief die tong as ’n ontembare, dodelike gif uitbeeld nie (1:26 en 3:2-9).Hierdie is uitsprake wat ons baie ernstig moet opneem. “Sit ’n wag voor my mond, Here,” bid Dawid in Ps 141:3. Ek verbaas my telkens hoe maklik ’n storie oorvertel word. Dit versprei soos ’n veldbrand onder gulsige skinderhongeriges, sonder dat die volle konteks deel van die storie uitmaak. Of daar kom ’n stertjie by. Sake word uit verband
Mees onlangse inskrywings
Hoofstuk van die dag: Prediker 10
Ons dien ’n God wat ons verstaan
Hoofstuk van die dag: Prediker 9
Hoofstuk van die dag: Prediker 8
Volskaalse burgeroorlog lyk onafwendbaar
Hoofstuk van die dag: Prediker 7
Hand 2:24 Jy kán, want God kan
Hoofstuk van die dag: Prediker 6
GEBED VIR DIE OPSTANDING
Hoofstuk van die dag: Prediker 5
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Jaco se Bybelkoerant
verwyser:
https://bybelblog.wordpress.com
platform:
ander
merker:
godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.