gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Kreukels en plooie – Skryfsels oor en uit eie ondervindings
adres:
https://kreuk-els.com
skrywer:
scrapydo2
Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water
2021-01-17
Maandag=Wasdag en dis heerlik op ‘n Maandag om te lees wat almal skryf oor ‘n onderwerp wat elke week op ‘n Maandag verander. Ons skryf in Afrikaans. Afrikaans is baie spesiaal. Kom skryf saam en plak jou skakel of pieng terug in my kommentaar sodat ander lesers ook kan lees wat jy vertel. ‘n Avontuur met water. Water is ‘n belangrike deel van ons lewens. Ons kan in werklikheid nie sonder water wees nie al dink party mense so. Water is ook gevaarlik. Die see, storm reën en verspoelings veroorsaak jaarliks skade en selfs die dood. My eerste groot avontuur met water was toe
Mees onlangse inskrywings
Maandag=Wasdag 3:21 – ‘n Avontuur met water
Maandag=Wasdag 2: Iets nuuts
Maandag=Wasdag 1/21 Geliefde/spesiale klere?
Maandag=Wasdag 40: Toekennings
Maandag=Wasdag 39: Sê-goed en sommer net.
Maandag=Wasdag 38: ‘n besondere persoon.
Maandag=Wasdag: Teen+/op my yskas
Maandag=Wasdag 36: Hoor en sien.
Maandag=Wasdag: Paar fotos
Maandag=Wasdag: 35 Kind/ers
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Kreukels en plooie – Skryfsels oor en uit eie ondervindings
verwyser:
https://scrapydo2.wordpress.com/
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.