vermaak: musiek, flieks, kuns, skilderye, toneel
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Maandag 25 Oktober tot Vrydag 5 November (opening op 22 Oktober) Die Vriende van Helpmekaar Trust bied einde Oktober ʼn uitstalling aan van skilderye deur Karin Preller, ʼn oud-Helpie wat ná matriek in 1980 eers regte gaan studeer het en daarna visuele kunste. Ná die voltooiing van haar meestersgraad in 2001 het sy gereeld uitgestal en haar laaste solo-uitstalling, Almost No Memory, was verlede jaar kort voor die koronaviruspandemie. Haar werk is in die versamelings van die Johannesburg Kunsmuseum, Sasol, Absa, Unisa, Oliewenhuis-kunsmuseum, die ATKV, die kantoor van die Openbare Beskermer en Standard Bank. Sy is tans besig met ‘n doktorsgraad aan die Universiteit van Johannesburg. Prof. Derek van der Merwe, voorsitter van Helpmekaar Kollege se direksie en lid van
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
ʼn Album met gedigte deur Mercy Kannemeyer, Salvia Ockhuis, Valda Jansen, Lydia Gittens en Andries Bezuidenhout, opname en musiek deur Andries Bezuidenhout Vrygestel deur die Jakes Gerwel-stigting en PEN Afrikaans Beskikbaar op YouTube, Apple Music, iTunes, Spotify, Deezer, Amazon, Tidal, ens. Agtergrond Ses skrywers, waarvan vyf gedigte ook skryf, woon vir ʼn maand in ʼn twee eeu-oue huis in een van die Oos-Kaap se historiese dorpe, oftewel Somerset-Oos. Dít te midde van ʼn grendeltoestand en aandklokreël as teenvoeter vir die derde vlaag Covid-19 infeksies. ʼn Voormalige president word tronk toe gestuur, vir drie dae brand winkelsentrums en fabrieke. Die inwoners probeer om op hul skryfwerk te fokus – ʼn roman, kortverhaalbundels, ʼn jeugroman, ʼn digbundel – maar wonder ook
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings
Onlangse inskrywings