|
||||
Na uitgebreide navorsing stel die FAK in hierdie dossier sy standpunt oor die oorsake van geweldsmisdaad in SA en wat gemeenskappe kan doen om hulleself te beskerm. In aansluiting hierby verduidelik die Nederlandse filosoof, Ad Verbrugge, hoe die verskynsel van sinlose geweld na die verbrokkeling van kulture herlei kan word. |