|
||||
Cillié Malan
“Neanderdal” is van Griekse afkoms, regstreeks vertaal as “Nuwe mens”. Die kapasiteit van die Neanderdalmens se skedel was 10% groter as dié van die moderne mens (Wikipedia).
Vergelykings ’n Primitiewe mens?! ’n Grotman: iemand wat brutalistiese of bloeddorstige eienskappe toon. Monsters: ’n voorbeeld of proefkonyn, veral gebruik vir diagnostiese analise. |