blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Redakteursbrief 2007-10-18

Geagte leser,

 

In hierdie uitgawe het ons drie buitengewone dossiere wat vra na die oorsake van geweldsmisdaad en hoe gemeenskappe hulleself daarteen kan beskerm; hoe kapitaal vandag sowel kultuurgemeenskappe as die armes en die demokrasie bedreig; en of die VSA as ’n empire aan sy einde begin kom.

             As u nog nie ingeteken het op Die Vrye Afrikaan nie, is dit nou u kans. Intekening vir die papieruitgawe binnelands kos R30 per uitgawe, terwyl intekening op die elektroniese uitgawe R20 per maand kos, wat ook help om die blad se webwerf oop te hou. So nie, kan u vandag nog aansluit as lid van die FAK teen R30 per maand, wat nie net gratis ontvangs van Die Vrye Afrikaan insluit nie, maar ook voorkeurtoegang tot die FAK se openbare standpunte, mediaverklarings, byeenkomste en aksies. Skakel ons sekretaresse, Sarie Marais, by 012-301-1777, of stuur ’n e-pos na [email protected]

 

Johann Rossouw

Uitvoerende beampte, FAK

Redakteur, Die Vrye Afrikaan

[email protected]

 

 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=914
Artikel nagegaan:
    -