|
||||
Baie, baie dankie! Ek het gesoek na ’n Afrikaanstalige kwaliteitskoerant/tydskryf en Die Vrye Afrikaan blyk mos een te wees. (Die Suid-Afrikaan het verdwyn en Insig het tot ’n ontspanningsblad ontaard.) Omring deur onverskillige kollegas, wat net in die Duitse letterkunde en Thomas Mann se seksualiteit (en “kulturele studies,” wat op aarde dit mog wees) belang stel , probeer ek ’n lansie vir Nederlands en Afrikaans te breek. (Ek hoop ek het min foute gemaak. Ek is in Chicago gebore en my moedertaal is Engels. Ek is Koning Eenoog.) - Wees verseker dat daar niks met u Afrikaans of u oordeel skort nie – Red |