|
||||
Bok van Blerk herinner ons dat genl. De la Rey ´n Afrikaner-held is. Daar is nog ’n lied genaamd “Die Boeregeneraal”, wat ook onder die bevel van De la Rey wil dien. “Die Boeregeneraal” het sy eie manne en is nou gereed om soos een man agter Generaal De la Rey te staan. Miskien is dit hoe die verlede ons met een lied op ’n keer sal laat onthou. - Dis darem net manne links en regs, of hoe? Wat van die vroue? En laat die diens in dié geval maar aan ´n demokratiese, geweldlose gemeenskap wees – Red. |