blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Oor ons resensie van “Jans Rautenbach – Dromer, baanbreker en auteur” skryf Leon van der Merwe van Bloubergstrand 2007-02-15

Ons het in September verlede jaar vir Jans vereer met ’n toekenning by die Apollo Filmfees in Victoria-Wes. Ek het by die boekbekendstelling wat Genugtig Uitgewers daar gereël het, een van die boeke gekoop. Ek was ongelooflik verras met die inhoud asook die uitleg van die boek. Ek hoop dit word genomineer vir ’n FAK-prys. Dankie vir Martin Botha dat hy die boek in Afrikaans gedoen het!!

- Die FAK neem gewis kennis van u prysvoorstel. Die min werklike uitstaande Afrikaanse boeke, veral van klein uitgewers, vra lankal om op gesaghebbende wyse uitgelig te word, of hoe? – Red. 

 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=806
Artikel nagegaan:
    -