|
||||
Op 14 Oktober 1906 word een van die grootste politieke denkers van die twintigste eeu, Hannah Arendt, gebore. ’n Honderd jaar later vier Die Vrye Afrikaan haar dood deur te vra met die hulp van vier Arendt-kenners wat haar werk vandag vir die wêreldpolitiek, maar ook vir Suid-Afrika sê. |