blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Uit Pretoria skryf Laetitia Cordier 2006-09-13

Net toe ek begin dink het dat ons op teerpaaie ry, kom ek daagliks meer en meer agter dat ons weer die grondpaaie verkies. Almal is van mening dat ons vorentoe beweeg, nuwe rektor, nuwe name, nuwe alles. Ons is egter weer besig om die apartheidskip te ry. Net een politieke party of mening word in ag geneem. Die skaal wat net vir ’n paar uitgesoektes blankes tot voordeel was, swaai nou heeltemal na die ander kant toe. Daar is geen manier dat groei in ons land kan plaasvind indien mense mekaar soos twee jarige peuters behandel nie. 


 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=688
Artikel nagegaan:
    -