|
||||
Hoor, hoor! Ek het waardering vir hierdie praktiese, verstaanbare riglyne vir Afrikaners om uit een mond te praat. Mag dit realiseer, sodat ons nie meer die spot van die land is nie. (Julle het sekerlik al die grappies gehoor oor vyf Afrikaners, vyf kerke, vyf politieke partye ens.?) |