blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Intekenaars 2006-09-13

Intekenaars: Dit het onder ons aandag gekom dat sommige intekenaars, hoofsaaklik in die Wes-Kaap en die Vrystaat, teen 8 September steeds nie hulle uitgawe van 18 Augustus ontvang het nie – ten spyte daarvan dat dit reeds op 14 Augustus uit Johannesburg gepos is. Gevolglik is die uitgawe van 18 Augustus weer aan al ons intekenaars in dié gebiede saam met hierdie uitgawe gepos. Ons vra om verskoning vir hierdie probleem. Indien enige uitgawe u nie bereik nie, moet u ons asseblief in kennis stel deur ’n e-pos te stuur na [email protected], of ons intekensentrum te skakel by 011-473-8700 – Red. 


 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=682
Artikel nagegaan:
    -