blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Na aanleiding van Jaap Steyn se artikel “Van Wyk Louw die anti-Semiet?” skryf dr. Loammi Wolf uit Duitsland 2006-07-19

’n Weldeurdagte en goeie artikel! Daar is twee dinge wat daarby aansluit wat ons tot vandag toe dalk onderskat: eerstens, fascisme het nie noodwendig anti-Semitisme omvat nie, veral nie in Italië en Spanje nie; tweedens, ons onderskat die invloed van eugenetiek wat sy ontstaan gehad het in Frankryk en toe oorgespoel het na Duitsland, Engeland en die VSA. Hierdie maatskaplike Darwinisme was ´n inherente deel van die onderbou van koloniale ekspansionisme in die latere 19de eeu. Dit het die wit rasse se meerderwaardige stelling in verskeie opsigte legitimeer om dinge te doen waarteen andersinds etiese norme sou spreek. 


 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=621
Artikel nagegaan:
    -