blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Reeks: Wat is Transformasie? 2006-05-19

Soos apartheid mettertyd na die oorwinning van die Nasionale Party in 1948 die groot norm van die Suid-Afrikaanse samelewing geword het, so het transformasie dit nou geword na die ANC se oorwinning in 1994. Soos apartheid eens, word transformasie ook toenemend tot in die fynste besonderhede ontplooi en vasgelê. Aanvanklik het die woord oënskynlik meer as rassekwotas beteken. Maar wat is transformasie? En kan die begrip ’n demokratiese, gemeenskapsgerigte inhoud in die Suid-Afrika van die toekoms gegee word? In hierdie eerste aflewering in ons reeks oor wat transformasie is, ontleed Moeletsi Mbeki die betekenis van transformasie in die praktyk, veral soos dit deur die korporatiewe en staatselites van die land verstaan word – en verduidelik hoe hy transformasie die orde wat reeds sedert die 1880’s in SA geld, legitimeer. 


 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=572
Artikel nagegaan:
    -