|
||||
Die voorstel wat Francois Bredenkamp in sy artikel in Die Vrye Afrikaan van 17 Maart, 2006 maak, is briljant en moet so gou as moontlik uitgevoer word. Ek kan verstaan dat dit moelik vir groot instansies soos die SA Akademie is om vinnige aksies te neem. Nietemin dink ek dat aksie op die voorstel so gou as moontlik moet plaasvind. Mense op grondvlak sal sulke Afrikaanse institute ondersteun as die groot kanonne soos die SA Akademie dit net in werking sal stel. |