|
||||
Hier sit ons met dieselfde dilemma van Afrikaans teen Engels. Een van ons lektore kan nie eers Afrikaans verstaan nie, maar ons is mos in die minderheid, so ons word baie vinnig gesjoes. Ek wil net weet as almal R5 vir die brood betaal hoekom party ’n hele brood en ander net die helfte kry? |