gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
aankondiging: skole, organisasies, winkels, maatskappye, advertensies, poste
Voriemôl – deur Die Voortrekkers
Plekmatjies (Viniel)
Vendor: Die Voriemôl Type: Price: 0.00
Onlangse inskrywings
Plekmatjies (Viniel)
Knipmes - 90 jaar
Kalender (A3) om in te kleur - 2022
Hulpmiddels - Diensjare
Mossie houertjie
Mossie
Kenteken - Feesjaar 90
Plekmatjies met Afrikaanse woorde
Knipmes
Biltongsnyer
Laerskool Pierneef
Kwartaal 4 2021 Afbakening
Kwartaal 4 2021 Afbakening The post Kwartaal 4 2021 Afbakening appeared first on Laerskool Pierneef.
Onlangse inskrywings
Kwartaal 4 2021 Afbakening
Kwartaal 4 2021 Rooster
Omsendbrief 2021-10-25
Omsendbrief 2021-10-18
Omsendbrief 2021-10-11
Omsendbrief 2021-09-27
Omsendbrief 2021-09-20
Omsendbrief 2021-09-13
Gr 1 Inskrywings proses 2022
Omsendbrief 2021-09-06
Senwes | Van die plaashek tot by die meuldeur
Silobestuur | ‘n Dinamiese beroepsveld vir spesialis bestuurders
Onlangse inskrywings
Silobestuur | ‘n Dinamiese beroepsveld vir spesialis bestuurders
boodskap aan kliënte | Senwes Grainlink | Pieter Malan
Silobestuur as a dinamiese beroepsrigting.
Ferdie Pieterse wens alle produsente ‘n suksesvolle plantseisoen toe.
John Deere | opgegradeerde 9R-trekker beïndruk | Bothaville Demodag
John Deere beïndruk Mareetsane boere met 9R-trekker.
John Deere 9R-590 maak gedane sake van grondbewerking
John Deere | 9R 590-trekker lewer kragvertoning tydens demonstrasiedag.
John Deere | 9R Series Tractor | Senwes Equipment
Senwes Grainlink: Beroepsmoontlikhede
Hoërskool Nelspuit
Mnr. en Mej. NHS… in Wonderland
Hoërskool Nelspruit se kultuurweek het Maandagaand 19 Oktober op ‘n hoë noot met die jaarlikse Mnr. en Mej. NHS-kompetisie begin. Twintig deelnemers het om dié gesogte titel meegeding. Die beoordelaars, me. Yolandi Diedericks, mnr. Marnus Kruger, mnr. Jacques Lombard, mnr. Neil van der Spuy en me. Megan Wauts, het die moeilike taak gehad om te besluit wie met die kroon en titel gaan wegstap. Hierdie jaar se glansgeleentheid het afgespeel in Alice se Wonderland met deelnemers wat net soos karakters uit die verhaal aangetrek het. Hulle het baie moeite gedoen en die gehoor bekoor met hulle oulike en kreatiewe uitrustings. Nadat die finaliste bekendgestel is, het hulle die geleentheid gekry om ‘n advertensie van ‘n borg uit te beeld en
Onlangse inskrywings
Mnr. en Mej. NHS… in Wonderland
Palmam Qui Meriut Ferat
Goeie blootstelling by interprovinsiale muurbaltoernooi
Mpumalanga Muurbalinterhoër
‘n Roos om dankie te sê
Goeie atletiekuitslae, ondanks vele uitdagings, op Potchefstroom
Prysuitdeling: 14 Oktober 2021
NHS se Ashley die groot uitblinker by 2021 se Twizza-byeenkoms
Atletiek: Uitstekende vertonings by eerste voorseisoen-byeenkoms!
Mej. Huis Maré 2021 gekroon
#MyNWU
NWU: Where your greatness is supported
NWU: Where your greatness is supported. The NWU are the wings that help you soar to greatness. Each feather is a course, lecturer, mentor and library book, all brought together … Continue reading NWU: Where your greatness is supported
Onlangse inskrywings
NWU: Where your greatness is supported
NWU: Where your greatness is unlocked.
#MyNWU challenges you to show us your GREATNESS
NWU campuses: where will you find your tribe?
Be a greater you with the NWU!
NWU soars through international rankings
Lesego Motlhankane, BEd student, on his first poetry anthology and growth
Getting to know the NWU: Faculty of Humanities
Do you have a passion for law? We subpoena you!
Map out your financial journey with these bursaries
Hoërskool Garsfontein GarsieNuus
Garsfontein 1A Ysbere vs Centurion 1A
Onlangse inskrywings
Garsfontein 1A Ysbere vs Centurion 1A
Garsfontein O15A teen Waterkloof O15A
Garsfontein O15A teen Menlopark O15A
Garsfontein 1A Ysbere teen Menlopark 1A
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Garsfontein 1B Ysbere teen Waterkloof 1B
Huisgenoot Winkel
Huisgenoot Sudoku Mini
Hierdie gewilde logikaspeletjie is vir almal wat hul brein fiks wil hou en heerlik besig wil bly. Huisgenoot se nuwe sakpasgrootte tydskrif Sudoku Mini bevat 48 klassieke sudoku’s asook kleiner sudoku’s vir beginners. Ons sluit ’n klompie opwindende variasies in – daar is sudoku’s wat syfers en letters kombineer, sudoku’s met slegs letters wat ’n woord vorm, raaisels waarin jy vyf sudoku’s wat oorvleuel gelyk moet oplos, sudoku’s waar jy saam met die uitwerk van die raaisel ook plussommetjies moet maak, asook legkaartsudoku’s. Hou hierdie klein boekie met sy heerlike versameling logikaspeletjies byderhand vir ’n vinnige blaaskans waar jy ook al is. Prys: R52
Onlangse inskrywings
Huisgenoot Sudoku Mini
Huisgenoot Koderaaisels Mini No.2
Huisgenoot Woordsoek Mini No.2
Huisgenoot Carmen Niehaus se 100 Beste Resepte
Huisgenoot CBD-Produkte
Huisgenoot Koebaai Kilo’s
Huisgenoot Blokraai No.27
HG Het Jy Geweet? Ons Lieflike Planeet
Huisgenoot Blokraaie in Groot Druk No.3
Huisgenoot Nostalgie
Paul Roos Gimnasium
National Schools Moot Court Competition
We are very proud of our promising lawyers Michael Samson, Nikolaj van Rensburg and Jordan Cridland who were able to reach the national rounds of the National Schools Moot Court Competition. Well done, boys! From left to right: Michael Samson, Nikolaij van Rensburg and Jordan Cridland
Onlangse inskrywings
National Schools Moot Court Competition
Radical Debating
PRG 2021 Jaarblad / PRG 2021 Year book
Krieket: Wedstrydbepalings vs Paarl Gim en Bishops (25-30 Okt)
See and Be Seen Art Exhibition and Auction
Water Polo Fixtures 22 – 23 Oct 2021
Z-dag 2021
Link your MySchool and Woolworths cards to make a difference
Eksamenrooster November 2021 / Examination Timetable November 2021
Ouerbegrotingsvergadering | Parents’ Budget Meeting
Hoër Meisieskool Bloemhof
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 22 Oktober 2021
In hierdie week se nuusbrief: Ons prysuitdeling is ons hoofstorie hierdie week en Anaïs Herman en Tia Bruwer pryk op die voorblad. Lees op bladsy 3 meer oor die pryse wat dié twee matrieks ontvang en van die ander spesiale pryse wat toegeken is. Die volgende vereniging wat in die kollig is, is Phoenix. Alet Hitge,... Lees verder
Onlangse inskrywings
Nuusbrief | Bloemhof Brokkies 22 Oktober 2021
Prysuirdeling 2021: Inligting vir leerders en ouers
Graad 9: Sistemiese toetse
Bloemhof Brokkies 15 Oktober 2021
Nov-eksamenrooster nou beskikbaar
Interhuisatletiek: Program vir 14 Oktober 2021
Matriekuitslae 2021: Provinsiale toekennings
Bloemhof Brokkies 1 Oktober 2021
Hokkie o.17-Topskole: Kyk saam
Bloemhof Brokkies 23 September 2021
Mooi Troues | Suid-Afrikaans Trou Inspirasies
Romantiese Wegbreek na Pineapple House Boetiekhotel
Ons het ʼn romantiese wegbreek geniet na Pineapple House Boetiekhotel in Seepunt,... The post Romantiese Wegbreek na Pineapple House Boetiekhotel appeared first on Mooi Troues.
Onlangse inskrywings
Romantiese Wegbreek na Pineapple House Boetiekhotel
Stiaan & Roelien se stedelike fotosessie
Daniel & Amy se elegante wynland troue
Vellum & Folie Blomme Trou Uitnodiging
Daniel & Clarette se herfskleurige strand troue
Boheemse Rustieke Trou Inspirasie
Pieter & Marelize woud verlowing fotosessie
W.J. & Carike se pragtige plaastroue
Tekkie Tonic HTS Welkom | Kom ry saam met HTS se nuusbus
Study Techniques: Learn how to study better than 99% of your classmates
It is time to race the bar. Click here.
Onlangse inskrywings
Study Techniques: Learn how to study better than 99% of your classmates
Wise words ...
Just start!
Tips4Winners
2021: Wyshede en waarhede
Happy Boss's Day
Everybody, Somebody, Anybody, and Nobody – Who Are You?
Your mind?
Community Radio Station Broadcasts for Grade 12
Tips: 11 Methods for Improving Your Memory
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
The Milk Moon arrives at Taalmonument
Another full moon picnic on the horizon; free for under 18s With the year fast approaching its end, it is the perfect time to catch your breath and take a closer look at the full moon on a glorious summer evening on the beautiful Paarl Mountain. One and all are thus invited to join the Afrikaans Language Museum and Monument’s friendly staff to celebrate this natural phenomenon on Friday, 19 November 2021. In support of the Centre for Astronomical Heritage’s project to promote indigenous names for full moons in Southern Africa, this picnic is dedicated to the Milk Moon – this refers to the fact that dairy has always been an important source of protein for, among others, the
Onlangse inskrywings
The Milk Moon arrives at Taalmonument
Solidariteit Helpende Hand Videos
Kallie Kriel, aangewys as 'n erelid van die Solidariteit Helpende Hand Motorfietsklub
Onlangse inskrywings
Kallie Kriel, aangewys as 'n erelid van die Solidariteit Helpende Hand Motorfietsklub
TuisversorgingTopstudent |Solidariteit Helpende Hand
LEGENDES! Woensdae om 19:00!
|Die Laaste Afrikaanse Kerk | Promo 6| 'n Baie Ou Orrel
Dankie aan jou as donateur! | Studiefondssentrum
Die Laaste Kerk |Promo 5| Dirk Hermann
Die Laaste Afrikaanse Kerk| Promo 3
Die Laaste Afrikaanse Kerk | Ds. Gustav Opperman | Promo 1
Drie redes om saam met ons 'n rekord te breek! |Helpende Hand
Wees 'n ambassadeur vir jou gemeenskap! |Helpende Hand
Laerskool Jan van Riebeeck
Prysuitdeling 2021
Aangesien ons nou vlak 1 van die grendelstatus handhaaf, sal ons hierdie jaar onderskeie graadgroepe gedurende skooltyd in die skoolsaal byeen roep om erkenning aan elkeen se harde werk gedurende die jaar te gee. Ons wil die prysuitdelingsgeleenthede so informeel moontlik hou. Kom woon gerus jou kind se prysuitdelingsgeleentheid by: Gr. 1 – Vrydag, 3 […]
Onlangse inskrywings
Prysuitdeling 2021
JvR-Kiek Bekendstelling
Geagte Ouers / Voogde
November-eksamen 2021
Oud-leerders skitter
Lara Pieterse in balletvertoning
Graad 7-Fondsinsameling: Roomysverkope
Sanguitslae
Klasindelings vir 2022
Geagte Ouers / Voogde
Ons Staan Saam – Waar omgee mense raak
Hello world!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!
Onlangse inskrywings
Hello world!
Sample Page
Imago Huweliksterapie - berading vir huwelike met professionele en effektiewe verhoudingsgereedskap
Hybrid Imago Couples Workshop
Onlangse inskrywings
Hybrid Imago Couples Workshop
#8: How do we stay a couple in difficult times?
#9 Your Presence is Enough,
#10 Be curious about your partner's perspective
#1 Why is relationship so important?
#2 What do I need to be in relationship?
#4 Parenting in relationship part 1
#5 Parenting in relationship part 2
#6: Parenting in Relationship part 3
#7: How to stay connected in uncertain times
Kwikstert - Die top Afrikaanse bemarker in Suid-Afrika
Klink ‘n jinnetjie op Internasionale “Gin & Tonic”-dag!
Gryp jou partytjiehoed – dis internasionale “Gin & Tonic”-dag! “Gin & Tonic”, oftwel jenever of Gin en tonikum in Afrikaans, is al vir ‘n geruime tyd ‘n eg Britse drankie. Almal weet dat hierdie skemerkelkie ‘n bitter, maar tog lekker frank smakie aan hom het. Of jy dit nou by ‘n kroeg bestel of dit tuis maak, verdien dit ‘n spesiale dag in die jaar om dit te vier! Nou ja, ter viering van hierdie smaaklike dag, het ons dit goed gedink om ‘n lys van die beste plaaslike watergate wat lekker jenever verkoop saam te stel, sodat jy dit nie self hoef te gaan soek nie.
Onlangse inskrywings
Klink ‘n jinnetjie op Internasionale “Gin & Tonic”-dag!
Kwikstert se gids na die ideale plante vir jou badkamer.
Slaan munt uit Facebook betaalde advertensies
Valentynsdag op ‘n begroting – geskenkidees wat jy kan bekostig!
Kwikstert se topkeuses vir ‘n romantiese uitstappie!
Hoe om jou sosialemedia-interaksie ‘n hupstoot te gee!
Facebook-statistieke – in Afrikaans!
Hoe om die gepaste sosialemedia-platform te kies om jou besigheid te bemark
Moedersdag – maak Ma se dag spesiaal met ’n eg Suid-Afrikaanse geskenk!
Kwikstert se lys van Pretoria se oulikste tweedehandse winkels!
Mooi Leefstyl – Afrikaans Leefstyl Inspirasie
ʼn Grimering spons wat almal laat gons
By Mooi Leefstyl hou ons daarvan om vir jou die nuutste tendense te bring in die skoonheid wêreld. In die inskrywing deel ons ʼn grimering spons wat almal laat gons. As jy op Tik Tok is sou jy definitief al hierdie spons iewers gesien het. Dit het letterlik almal aan die gons – van grimeer kunstenaars, verbruikers tot bekendes. Hierdie produk is binnekort beskikbaar in Suid-Afrika. Julle kan nou afrol en meer lees van Marble Skin Co. se Marshmallow Sponge Beauty Blender. Marshmallow Sponge Beauty Blender Tasneem Nagdee van Marble Skin Co. is die eerste een wat die Marshmallow Sponge Beauty Blender in Suid-Afrika bekendstel. Hierdie wonder grimering spons
Onlangse inskrywings
ʼn Grimering spons wat almal laat gons
Mandjies vir ʼn skoon leefruimte
Handgemakte produkte vir alledaagse gebruik
Digitale Illustrasie van jou Troeteldiere
Rialheim se nuwe winkel in die SOKO Distrik
Pragtige huisware vir jou tuiste
Vroue Landbouvereniging van Kaapland
Almal moet alles kan hoor
Tak: Langebaan Sirkel: Weskus Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Cynthia Huysamen Datum: 16 Oktober 2021 Algemene Vergadering gehou op 6 Oktober 2021 te Beacon Kerk, Langebaan. Die dames van GESONDHEID was ons gasvroue en audioloog, Karien Scheepers van Coast2Coast Hearing, het ons meer kom vertel oor die verskillende fases van gehoorverlies. Sy is absoluut passievol daaroor dat almal ALLES moet kan hoor en met deesdae se verbeterde tegnologie raak dit al hoe meer moontlik. Coast2Coast Hearing het mobiele eenhede en kantore aan die Weskus. Kontak hulle gerus by 079 098 7444 vir meer inligting of kry hulle op sosiale media. Na afloop van die vergadering, is ons bederf met die heerlikste souttertjies en vrugtestokkies – wel gedaan dames!
Onlangse inskrywings
Almal moet alles kan hoor
St Helenabaai gaan Vegan
Sirkel Weskus: Sirkelvergadering
Potpourri-vergadering dek ‘n paar studierigtings
Verf met wyn
Sirkel Noord-Karoo kry nuwe banier
Bekostigbare Kersversierings
Groentekweek-projek op Murraysburg
Demensie ontwikkel oor jare
Klein-Brakrivier VLV help strande skoonmaak
George Landbouskou
Choose a movie
Onlangse inskrywings
Choose a movie
Terms and Conditions
Privacy Policy
Look, let’s just say this to each other:
Stockcars
Kindervermaak
Uitstallings
Kaas en Wyn tent
Ou Trekkers
Manne-Ontbyt
Overberg Agri
Solar besproeiingsontwerp – Swartland
Kom kuier saam met ons in die Wes-Kaap se beeldskone Swartland-streek, waar ons ‘n solar … The post Solar besproeiingsontwerp – Swartland appeared first on Overberg Agri.
Onlangse inskrywings
Solar besproeiingsontwerp – Swartland
2014 Hardi Navigator
2015 Hardi Navigator
Besproeiingsoplossings – appelboord
Agrinet oplossings – bloubessies
Die waarde van lamkampies en die implementering daarvan
Loer na ons nuutste spesiale aanbiedinge
Ontmoet ons landboukundige raadgewers
Agrinet oplossings – kersieboord
Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri
NMH school Newspaper Project - My Zone
Heimstädt steering road safety
Heimstädt steering road safetySaving lives is central to his mission and goals Horst Heimstädt is the CEO of the Namibia Road Safety Forum. Rivaldo KavangaHorst Heimstädt is the CEO of the Namibia Road Safety Forum, a private organisation which does extensive work in the Southern African Development Community (SADC) region as the appointed lead non-governmental organisation (NGO) for the SADC Alliance of NGOs for Road Safety. Heimstädt has been the CEO since 2013 and continues to actively lead the forum. He said the forum aims to save lives on the road and to make roads safer for all road users. He added that the Namibia Road Safety Forum has earned itself a reputation as being a partner of
Onlangse inskrywings
Heimstädt steering road safety
Learning to negotiate
Rising like a phoenix
Zozo’s Leather: Your dream product
The face of the southern branch
The newest energy in Synergi
Making waves in the legal fraternity
Madume reflects on a decade of growth
Locally produced mushrooms
Digital marketing training underway countrywide
Berg- en Toerklub - Videos
BTK Oorlogskloof 2021
Onlangse inskrywings
BTK Oorlogskloof 2021
September 2019 - Gifberge
Gifberge 2019
Drakensberge 2019
Junie 2019 - Wintershoek/Cederberge
Magoebaskloof 2019
Gala 2018
Outeniqua 2018
Seweweekspoort 2018
Visrivier 2018
Midbrak Belastingbetalersvereniging
Hoe werk plaaslike regering?
TUINROETE | KAROO NUUS – Hierdie reeks artikels saamgestel deur Kobus Heyns* verduidelik presies hoe plaaslike regering behoort te funksioneer. Met die oog op die verkiesing op 1 November, word dit as ‘n diens aan ons lesers in drie dele in die koerant gepubliseer. Knip dit uit en bêre dit veilig. Die volgende twee artikels verskyn onderskeidelik op 21 en 28 Oktober. Lees meer hier.
Onlangse inskrywings
Hoe werk plaaslike regering?
Decision: Appeal: WML: Pilot Depolymerisation Processing Plant: Portion 21 of the Remainder of Farm Rheeboksfontein 142
Illegal Dumping of Asbestos
Midbrak Refuse Removal Areas – 1 June 2021
Strenger maatreëls om die verspreiding van die COVID-19-pandemie in die groter Mosselbaai te voorkom
PROPOSED CONSTRUCTION OF OUDRIFT FARM DAM ON REMAINDER PORTION 3 AND REMAINDER PORTION 13 OF FARM 143, KLIPHEUVEL IN KLEIN BRAK RIVER, WESTERN CAPE.
2020/2021 Beskikbaarheid tariewe
MOSSEL BAY TOP SCORING MUNCIPALITY IN THE WESTERN CAPE
Reconstruction of R102 from Monte Christo to Great Brak River and DR1578 from Tergniet to Freimersheim road intersection. Closure of construction works following address by the President
Contract C822 – Upgrade of MR344and DR1578 near Groot-Brakrivier
Super 12 Laerskole – TUKS Super 12 Laerskole Sport- en Kultuur Kompetisie
Animal Hope & Wellness : An LA recovery Shelter Gives partners l’opportunità di reveal Loro Care di volontariato o following
The small Version: If you want to bring special someone to your existence, take a look at the pet Hope & Wellness Foundation, a recovery protection in la. This nonprofit unites pet lovers on a mission to truly save schedules and foster a lot more really love in the world. Every animal on basis is actually necessity of one minute opportunity, and many lovers select the best inclusion their individuals right here. What’s more, some singles have found brand new friendships and interactions by volunteering at Animal Hope & health. As a recently married pair, Jason and Kimberly Parker made a decision to finish their own younger household by rescuing your dog from pet Hope & health base (AHWF) in
Onlangse inskrywings
Animal Hope & Wellness : An LA recovery Shelter Gives partners l’opportunità di reveal Loro Care di volontariato o following
La community di 500px Dà fotografi di matrimoni professionisti un sito per {Hone | Develop |
Filippine Incontri Ripoff : Usual Style, Items To Understand, Protezione
Gholf
Swem
Tennis
Hokkie
Landloop
Krieket
Atletiek
Orania Videos
Joost Strydom VS Lesufi: debat oor Orania
Onlangse inskrywings
Joost Strydom VS Lesufi: debat oor Orania
HELDESTORIES: SES KINDERS VERTEL
HELDESTORIES: SES KINDERS VERTEL
HELDESTORIES: SES KINDERS VERTEL
Heldeweek: vir Vryheid is ek vasberade soos my voorouers
Openbare Kuns in Orania
Gemeenskap sê dankie vir Orania se mediese span
Eie arbeid, vir 'n eie toekoms!
Orania: deur die oë van pioniers
Orania Beweging se Internasionale vriende!
Fokof.store– fokofstore
Fokn lief vir jou T-Shirt (black)
Vendor: fokofstore Type: Price: 350.00 Size Guide: S - chest - 50cm - Length - 70cm M - chest -53cm - Length - 72cm L - chest - 56cm - Length
Onlangse inskrywings
Fokn lief vir jou T-Shirt (black)
Dagdronk T-Shirt
Classic logo T-shirt
B2CY T-Shirt
Fokofpolisiekar Coir deurmat 400 X 700mm
Ek het familie wat nie bloed is nie T-shirt
Fokoffie house blend 500g (grounded)
Fokof Lager glasses x 6 ( Local Shipping Only )
B2CY plastic cups (6 pack)
B2CY koffie beker
Solidariteit Helpende Hand
Die impak van Covid-19 op die mens se gemoedere
ONSEKERHEID EN GEPAARDGAANDE SPANNING Marlene Malan, maatskaplike werker van Solidariteit Helpende Hand Die Covid-19-pandemie word deur navorsers as die grootste maatskaplike en ekonomiese skok in ons leeftyd bestempel. Ons kan dus nie die ernstige negatiewe gevolge van spanning, vrees, groot verliese en hartseer ignoreer nie, dit sluit die impak op kinders in. Dit is van uiterste belang dat mense bewus gemaak word van die impak wat die pandemie op hul geestesgesondheid en algehele funksionering het, sodat hulle weer ʼn gevoel van beheer kan kry. Dit kan gedoen word deur middel van die gebruik van selfhelpvaardighede en ondersteuning deur professionele, eksterne hulp. Ons is reeds deur die
Onlangse inskrywings
Die impak van Covid-19 op die mens se gemoedere
Tienerselfdood is voorkombaar
Hoe om met jou kinders oor onsekere tye te praat
Gee om, gee aan…
Solidarity Helping Hand and AfriForum
Solidariteit Helpende Hand en AfriForum
Appel sluit by #HelpJag-span aan
Jagters bring hulle deel om honger te bestry ten spyte van pandemie
Is jy ’n jagter met ’n hart vir liefdadigheid?
Natshoot dra R 60 000 by tot HelpJag-sukses
Transvaal gebied van Die Voortrekkerbeweging
VOORSLAG 2021
Kampdatum: 22 – 24 Oktober 2021 Ons Transvaal PD Voorslagkamp is om die draai! Om hierdie kamp ‘n sukses te maak het ons offisiere se hulp nodig. Ons benodig nog offisiere vir die Transvaal Voorslagkamp as toetsoffisiere. Kom kamp saam met ons en beleef die avontuur van ‘n PD toetskamp. Ontvang hiermee die inligtingsbrief en inskrywingsvorm ... Lees meer ... The post VOORSLAG 2021 appeared first on Transvaal Voortrekkers.
Onlangse inskrywings
VOORSLAG 2021
Vlotvaart 2021
HOU KOERS-KONSERT
HOU KOERS-KONSERT
Vlotvaart 2021
Transvaal Gebiedskantoor gesluit
Noordpos GGA Gekanselleer
Venterskroon PD gebiedskamp
Verkiesing van Tvl GSD 2021-2023
Transvaal Omsendbrief
VKB Landbou Advertensies
VKB uitstalling by AVO Studiegroep dag
AVO VKB uitstalling by AVO Studiegroep dag Deur Ina du Preez | 7 Oktober 2021 Jaco de Wet, heelgoedere bemarker te VKB Meganisasie Tzaneen het op Dinsdag 14 September 2021 VKB heelgoedere produkte uitgestal by die AVO studiegroep van Tzaneen. Die AVO studiegroep hou maandeliks byeenkomste. Dar was tussen 35 - 40 boere. Jaco de Wet het 'n Southtrade mulcher, Southtrade Nobili GEO spuit en Southtrade Martignani elektrostatiese spuit uitgestal. Mnr Nico Botes, streeksverteenwoordiger van Southtrade was ook teenwoordig en kon boere se vrae beantwoord. Vir enige navrae ivm Southtrade produkte of Case produkte kontak Jaco de Wet by 083 626 6348of epos
Onlangse inskrywings
VKB uitstalling by AVO Studiegroep dag
Toyota Knights Golf dag te Delmas
Eram Windpomp skietdag
AFLEWERING DERICK STEYN
BOKI 5T inlyn skeurploeg demo
Delmas Case JXT75 aflewering
Aflewering Case 7150 stroper
Case 6150 stroper aflewering te Harrismith
Case 7150 stroper aflewering Kinross
Abraham Kriel-kinderhuis
A safe place for children in need
A safe place for children in need Abraham Kriel Bambanani is a place where children can feel safe, loved and cared for, not just by the staff, but by people who donate, volunteer and spend time with them. YOUR contribution to the development of the children in our care is pivotal and has an impact on the kind of adults they become. Below are the stories of some beneficiaries who have benefited from your generosity and kindness. Leon* Leon is a completely different to the child we first met at age 12. He was described as “emotionally unsafe”. Leon comes from a home where he suffered neglect, abuse, rejection and loss. At a tender age he already had to
Onlangse inskrywings
A safe place for children in need
Child Donations
Child Rehabilitation
Children’s Shelter
Non-Profit Organisation
Lina’s story
Childcare Johannesburg
Help Children In Need
Child Support
Children’s Home
Gelofte Primêre En Sekondêre Skool | Afrikaanse Skool Pinetown Durban | Afrikaanse Onderrig Durban
Gelofte Skool Jaarverslag 2021
1. INLEIDEND Hierdie jaar was weereens ‘n unieke en besonderse emosionele jaar vir alle ouers, leerders en personeel. COVID is die nuwe normaal en ons moes leer om daarby aan te pas. Die land, en self ook die skool, het gedurende die derde kwartaal die golf van COVID-gevalle ervaar. Skoolgee en skoolgaan was weereens ʼn groot uitdaging. Die skooljaar het later begin en vanaf Maart 2021 het die skool weer ten volle begin funksioneer. Dit het gehelp dat ons vanaf graad 1 tot 12 op datum met die kurrikulum kon kom en sodoende verseker dat ons leerders nie agter is nie. Met al die onderbrekings en inperkings kon ons aan die
Onlangse inskrywings
Gelofte Skool Jaarverslag 2021
Loffienuus 9 – 29/09/2021
Loffienuus 8 – 25/08/2021
Loffieflits – 13 Aug 2021
Loffienuus 7 – 28/07/2021
Loffienuus 6 – 30/06/2021
Loffienuus 5 – 27/05/2021
Loffienuus 4 – 22/04/2021
Loffienuus 25/03/2021
Loffienuus 2 – 18/02/2021
Naak™ | Met Liefde Uit Die Oudedoos
Die Verstriklike Mooi Rokkie
Hoe verSTRIKlik mooi is hieirdie rokkie? Ons het die gestruktueerde silhoeët en snit spesiaal só ontwerp dat dit elke verskillende tipe liggaamsbou komplimenteer. Die rokkie word uit ‘n rek satyn\katoen gemaak en word afgerond met ‘n pragtige groot strik. Die rokkie is beskikbaar in wit / swart & teal. By Naak vier ons ‘die vrou’ in elke grootte, vorm en figuur daarom bied ons ‘n GRATIS NOMMERPAS OPSIE. Kies die gratis nommerpas opsie as jy verkies dat ons hierdie ontwerp spesiaal volgens jóu mates maak. Ons sal die patroon daarvolgens gradueer en die kledingstuk op jou groottes maak sodat dit perfek pas! Ons doen dit met liefde Met liefde uit die
Onlangse inskrywings
Die Verstriklike Mooi Rokkie
Die Naak Blom Vellies
Briljante Hangertjie
Die Blou Blom
Frieda se Frilletjie Bloes
Sarie se Somer Bloes
Petronella se Pof Bloes
Die Naak Rompie
Die Pienk Strik
Raponsie
PRG Old Boys Nuusblog
Versinnebeelding van herkoms en groei
Boomplantmaand in September het ‘n mens tot nadenke gestem. Treffend is, byvoorbeeld, die simboliese ooreenkoms tussen ‘n instelling soos PRG en van die bejaarde akkerbome wat soos bakens langs Stellenbosch se strate staan: daar is volop geskiedenis; maar elke nuwe seisoen is daar ook weer nuwe groei. Instellings van waarde en bome moet gekoester word. … Continue reading Versinnebeelding van herkoms en groei
Onlangse inskrywings
Versinnebeelding van herkoms en groei
Voorsittersverslag / Chairman’s report
Massa-reünie en AJV
Top-toekenning aan Johan de Beer (1963)
Paul Roos vier Boomplantweek
Lenteloop herleef in Jonkershoek
Bottelary-bewarea vier tien jaar van bergfietsroetes
Nuwe Mediasentrum in gebruik geneem
Old Boys in the Limelight at the Paralympic Games
Jordan Venter en Robbie Rodgers benut hul kanse oorsee
Sol-Tech | Die oplossing vir Suid-Afrika se vaardigheidstekorte
Ambagslui vereer tydens #JouYster-toekenningsaand op die Sol-Tech-kampus
Solidariteit se Ambaggilde is reeds vir ‘n geruime tyd die loopbaanvennoot vir talle ambagsmanne en -vroue op pad na meesterskap. Die doel van die Ambaggilde is […]
Onlangse inskrywings
Ambagslui vereer tydens #JouYster-toekenningsaand op die Sol-Tech-kampus
Welkom by die Sol-Tech-familie
Is die Sol-Tech-opedag vir jou?
Het jy geweet?
Ambagslui hoog in aanvraag
Koffiegesprek met Vanessa Verster
Sol-Tech panele vertel die storie van ambagslui deur die geskiedenis
Wetgewing rakende die beskerming van persoonlike inligting
Sol-Tech-alumni verewig kwalifikasies teen muur
Sol-Tech-DNS
Laeveld Agrochem
Kleinskuur Aquaponics. Nisboere Seisoen 6 Episode 7
Onlangse inskrywings
Kleinskuur Aquaponics. Nisboere Seisoen 6 Episode 7
Nisboere Seisoen 6 Episode 2 Bonsais
Nisboere Seisoen 6 Episode 14 Moringa
Nisboere Seisoen 6 Episode 11 Biansvlei Eierbedryf
Nisboere Seisoen 6 Episode 10 Gemmer - Sabie Valley
Nisboere Seisoen 6 Episode 9 Carpediem Rosyntjies
Nisboere Seisoen 6 Episode 8 Die Van Loveren landbou- en wynbedryf Van Loveren
Nisboere Seisoen 6 Episode 6 Verbouing van Avos - Silver Mist Magoebaskloof
Nisboere Seisoen 6 Episode 5 Bushvalley Chickens
Nisboere Seisoen 6 Episode 4 Okkerneute / Rotondo Walnuts
Hoërskool Overberg
‘n Onderhoud met mnr. Jacobs.
Mnr. Johan Jakobs is nou vir amper twee kwartale in sy pos as die skoolhoof van Hoërskool Overberg. Ons het by hom gaan kuier om meer oor homself en sy planne vir die skool uit te vind. Baie welkom by Hoërskool Overberg. Vertel ons asseblief kortliks meer oor Meneer self. Ek is in Walvisbaai in Namibië gebore en matrikuleer aan Hoërskool Windhoek. Ek het aan die Universiteit van Stellenbosch my M.Sc(Genetika) en NOS voltooi. Van daar het ek by Duineveld, Franschoek, Dirkie Uys en Bloemhof onderwys gegee. Ek is met Elna getroud en ons het ‘n vierjarige seuntjie. Ons het lank gewag vir Meneer se aanstelling en ons was baie opgewonde
Onlangse inskrywings
‘n Onderhoud met mnr. Jacobs.
Opedag 2021
Ovies redeneer en presteer in 2020
Gr 10 – 12 Inligtingstuk vanaf 6 Julie 202
Gr 12 Inligtingsblad Junie 2020
Meagen Krige Won Second Prize With Her Book, Bush Holiday
Icelia Viviers Blink Uit as Voortrekker
Letter 4 June 2020
Brief 3 Junie 2020
Brief 6 Mei
Laerskool Stellenbosch
Erfenisdag
Elke jaar vier ons Erfenisdag by die skool en die leerders geniet hulle gate uit! The post Erfenisdag appeared first on Laerskool Stellenbosch.
Onlangse inskrywings
Erfenisdag
Boomplantdag
6 Augustus 2021 was Bok-Vrydag
Maskers
DBV-projek
NSRI insamelingsprojek
Ons skoolhoof verjaar!!!
Human Malherbe Laerskool Skryfbehoeftes Projek
Brandweer erewag
Interne Swemgala
Cindy Louwrens Fotografie | Om te leef, lief te hê, te hoop, te droom, te skep, te onthou…
Eben & Nika //
“And if the music is good, you dance. “
Onlangse inskrywings
Eben & Nika //
Marianke //
Juanette //
Coetzee //
Marais //
De Jager //
Muller //
Du Toit & Muller //
Tielman & Anlia //
Snyman //
Landbouweekblad Winkel
Vra Die Veearts – Wat Beesboere Moet Weet No.2
Bestel Nou !
Onlangse inskrywings
Vra Die Veearts – Wat Beesboere Moet Weet No.2
Landbouweekblad Tegnologie No.2
Lafenis in die Droogte
Country Cooking
My Leeu Maatjie
My Renoster Maatjie
My Olifant Maatjie
Landbou Vee 8
Landbouweekblad Boerekos (18)
Landbouweekblad Skapie