gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Bodemklippe | Simbole van jou reis
adres:
https://bodemklippe.com
skrywer:
bodemklippe
251. Die Kerk daar by die rots
2021-08-21
Mens kan nou weer kerk toe gaan. Indien daar nog beperkings op groot byeenkomste as gevolg van die virus is, is daar minstens lig in die tonnel dat dit binnekort opgehef sal word. Dit voel normaal. Ons is wreed uit normaliteit geruk en nou kan ons teruggaan na dit wat ons aan gewoond is. In die begin van die virus gepraat, het ons dikwels die term “nuwe normaal” gehoor. Ek wonder wat daarvan geword het. Het ons bewus geraak van wat werklik waarde het in ons “ou lewe” en werk nou om dit te herstel, of het ons sodanig aangepas dat “nuut” nou al “normaal” is?
Mees onlangse inskrywings
251. Die Kerk daar by die rots
250. Kyk met jou ore
249. ‘n Lewe bo die wolke
248. Veilig by die leeus
247. Bring die klippe
246. Die Skaal van Skaarste
245. Oorweldig en omgestamp
244. Oogskande – nuwe insig
243. Voete van klei
242. Klim uit en klim op
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Bodemklippe | Simbole van jou reis
verwyser:
http://wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.