blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

AfriForum

Skaliegasplanne deur hoëhofuitspraak gekelder – soos AfriForum en TKAG gewaarsku het
2017-10-19
Skaars twee weke ná die departement van minerale hulpbronne vier omgewingsmagtigings aan Rhino Oil & Gas uitgereik het, het die Oos-Kaapse hoë hof die skaliegasregulasies wat deur dié departement opgestel is, tersyde gestel en Suid-Afrika dus sonder ’n regsraamwerk laat waarin hidrobreking bewerkstellig kan word. Die Oos-Kaapse saak is deur verskeie boere en unies aanhangig gemaak en gaan ’n soortgelyke hofaansoek van AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (die Alliansie) vooraf. Dié hofaansoek behoort in Februarie 2018 in die Noord-Gautengse hoë hof aangehoor te word. Die goedgekeurde magtigings vir Rhino Oil & Gas, wat oor groot dele landbougrond in

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    AfriForum
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.