blik.co.za   gebeure   meer   +        
                          

Maroela Media Nuus

Petroljoggie, veiligheidswag tydens transitorooftog geskiet
2017-09-21
Argieffoto: Nico Strydom ʼn Petroljoggie en ʼn veiligheidswag is Donderdagoggend tydens ʼn gewapende roof by ʼn vulstasie geskiet. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is omstreeks 07:45 na die vulstasie in Azaliastraat in Dobsonville Tuine in Soweto ontbied. “Verskeie mans het by die vulstasie opgedaag en op ʼn gepantserde geldwa toegeslaan. ʼn 32-jarige petroljoggie is tydens die voorval geskiet en was in ʼn ernstige toestand,” het Dollman gesê. Die man is op die toneel gestabiliseer en met ʼn ambulans na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling. “ʼn Veiligheidswag is ook tydens die voorval in die arm

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Maroela Media Nuus
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.