|
||||
Die verbruikersbestaan het dié leefwyse van ons tyd geword. Maar wat is dit? Wat is die gevolge daarvan? Johann Rossouw kyk na hoe verbruik vandag die skyn van vooruitgang in Suid-Afrika dien. Carel Boshoff gee sy indrukke van Zygmunt Bauman se Consuming Life. Marie Benilde doen verslag oor die sinistere nuwe tak van die advertensiewese bekend as neurobemarking. En Alain Bihr waarsku ons teen die begrip ‘menslike kapitaal’.
|