|
||||
Gedurende April het die dinamiese hoof van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) ’n geslaagde oop gesprek oor Afrikaans aangebied – nog ’n teken van die groeiende eenheid onder Afrikaanssprekendes oor ou verdelingslyne heen. Die Vrye Afrikaan publiseer hier twee van die toesprake, deur onderskeidelik Neville Alexander en Abraham Philips. |