gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Petisie om Afrikaans as 'n inheemse taal te erken
adres:
http://www.afrikaansisinheems.co.za
skrywer:
Democratic Alliance
Petisie om Afrikaans as ‘n inheemse taal te erken SecuredPetisie om Afrikaans as ‘n inheemse taal te erken Click here to sign this petition in English Die Minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, verdedig steeds sy department se taalbeleidsraamwerk vir hoër onderwys, wat Afrikaans haatlik en ongrondwetlik as ‘n “uitheemse” taal klassifiseer. Die DA sal meedoënloos ons stryd voortsit vir die erkenning van Afrikaans as ‘n inheemse taal. Hiermee rig die DA, tesame met alle persone wat hierdie petisie onderteken, die onderstaande eise aan die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding: Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding moet dadelik die Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings wysig om Afrikaans as ‘n inheemse Suid-Afrikaanse taal te erken. Die Beleidsraamwerk erken tans slegs tale wat aan die “suid-Bantoe taalfamilie behoort” as inheemse tale. Hierdie definisie is onwetenskaplik, strydig met die Grondwethof se uitspraak in die Unisa-saak, en kwetsend en haatdraend teenoor die diverse Afrikaansspre..
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Petisie om Afrikaans as 'n inheemse taal te erken
verwyser:
https://www.kwevoel.co.za
platform:
webbladsy
merker:
aankondiging
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.