gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Pengedagtes – 'n Skribbel-en-skrabbel dagboek vol interessanthede, drome en denke van 'n tienermeisie
adres:
http://pengedagtes.wordpress.com
skrywer:
pengedagtes
Winderige lewe
2020-08-03
Ek het lanklaas iets ordentlik op my blog gepost. En met iets ordentlik, bedoel ek ʼn opstel of 5 wat ʼn aaneenlopende storie volg en ʼn boodskap uitlig wat lesers laat stop in hulle spore oppad na die winkel toe. Iets wat lesers 2 keer moet deurlees om al die woorde en inligting en dieper betekenis te ontsyfer en in te neem. Ek gaan eerlik wees, ek dink ek het op skool laas probeer om so iets te skryf. Deesdae skryf ek net sinnetjies of aanhalings neer wat deur die dag my byval terwyl ek sit en dagdroom. Ek skryf kort gediggies met regtig geen dieper betekenis nie. Ek sê dit nes
Mees onlangse inskrywings
Winderige lewe
ʼn Teikenmerk in die spel van ouderdomme
Deur die bos
Die jeug se stem
Sons-ondergang
Al wat grootword eintlik is, is om te laatgaan.
Almal mis skielik skool
Tree
Kwarantyn
Filmster-akteur
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Pengedagtes – 'n Skribbel-en-skrabbel dagboek vol interessanthede, drome en denke van 'n tienermeisie
verwyser:
https://dansenhuilmetelektronieseink.wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.