gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Byderhand | Interaktiewe leeservarings
adres:
https://byderhand.wordpress.com
skrywer:
byderhand
Voorbeelde van interessante projekte
2021-07-19
In die aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur is ‘n paar voorbeelde van plekgebonde projekte bespreek. Die groot verskeidenheid projekte demonstreer hoe die beskikbare tegnologie, die verskeidenheid media en literatuur gekombineer word om unieke projekte vir spesifieke plekke en omstandighede te skep. WoordenWoud (2004/2005) – literêre wandelinge vir kinders (5–14), ouers en onderwysers – is aangebied op die terrein van die Middelheimpark, ʼn opelugkunsmuseum in Antwerpen. Die projek het saamgeval met Antwerpen as Wêreldboekestad 2004 en is aangebied deur NCJ/Villa Kakelbont, die Middelheimmuseum en ABC2004. In die projek is 30 beelde uit die Middelheimmuseum se versameling gekies en gekombineer met tekste deur bekende jeugskrywers wat spesiaal vir die geleentheid geskryf en gekies is.
Mees onlangse inskrywings
Voorbeelde van interessante projekte
Aanbieders van aanlyn werkswinkel lokatiewe literatuur
Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur
‘n Drieluik artikels oor die Byderhand-Pionierprojek
Byderhand tuinverse langs die Mooirivier
ʼn Terugblik: Deelname aan ʼn internasionale kongres tydens die koronaviruspandemie
‘n Besondere publikasie vir verdere toeganklikheid: die Byderhand-Pionierversameling
Nuwe perspektiewe – “peripheries” ELO 2019, Cork
Seminaar oor die Byderhand-Pionierprojek
Byderhand Pionierstories
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Byderhand | Interaktiewe leeservarings
verwyser:
http://wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.