gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
MaanKind | Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…
adres:
https://maankind.wordpress.com
skrywer:
Trisa Hugo
plek:
Kleinmond, Wes-Kaap
Goud, Wierook en Mirre
2021-01-20
Iemand het vroeër gepraat van geurige olies, goud, wierook en mirre. Pleks dit my soos ‘n Bybelse maagd laat voel, verplaas dit my toe nou dadelik na die dag toe ek gedink het ek pleeg doelbewus diefstal in ‘n Monastery wat dateer uit 4 nC, omdat ek my vir die ou Priester daar vererg het. In 2001 was ons met ons een dogter in Cyprus, en dit was heerlik om na al die ou geskiedkundige geboue en Monasteries te gaan kyk. Daar word beslis te min bemarking gedoen oor Cyprus as vakansiebestemming. Een van die plekke wat ons besoek het, was Stavrovouni Monastery naby Larnaca. Dit is hoog op ‘n bergtop gebou, en dit is ‘n
Mees onlangse inskrywings
Goud, Wierook en Mirre
Om Kreatief te Sleur
Is Covid die nuwe Melaatsheid?
Serendipity?
Ou Johannes
2020 – 2021
Lo-Co na drie maande
Ses weke post Covid-19
Bye, Elma!
As helde val
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
MaanKind | Sit maar so by die see en kyk die mis en die wolke…
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.