blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Huisgenoot

Panayiotou-moord: Vermeende middelman weier om antwoorde te verskaf
2016-11-16

Nadat hofverrigtinge eers omstreeks 12:00 Woensdagmiddag in die Port Elizabethse hooggeregshof voortgegaan het, het die staatsgetuie Luthando Siyoni duidelik sy onwilligheid getoon om vrae oor sy verklaring te beantwoord. Luthando, die beweerde middelman wat deur Christopher Panayiotou versoek is om ’n huurmoordenaar vir sy vrou, Jayde, te vind, het sy vierde dag in die getuiebank deurgebring. Hy wou nie erken dat hy die verklaring onderteken het wat aan die ondersoekbeampte Kanna Swanepoel


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Huisgenoot

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.